Selfsorg in Trompsburg

Fox Den Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 651 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Suzaan L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Best overnight stay. Had the most amazing overnight stay. Peaceful and had everything we needed and more. Would definitely stay again. Amazing host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie netjies. Beslis die moeite werd vir oornag as jy ver reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izell R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfekte oornag plek tussen die Kaap en Pretoria. Gasheer het ons baie vriendelik ontvang, help aflaai en seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Ons het lekker geslaap en in die oggend koffie in die tuin gedrink terwyl ons vir die voëltjies sit en luister. Voorwaar 'n oase op die lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn F
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Comfortable stay. Self-catering room perfect for overnight stays. It was very nice. The room was good, and the beds were comfortable. The grounds were well kept and lovely to look at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Perfek vir oorslaap tussen Mosselbaai en Pretoria. Ons 5de oorslaap by Fox Den want ons weet vir seker dis netjies, bekostigbaar en 'n wonderlike gasheer wat sorg dat alles perfek is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrias M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

The most refreshing and peaceful stay ever. Fox Den Tops. Peaceful, tranquil and the warm welcome was the tip of a great stay. Clean and neat surroundings and your own braai, magnificent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terry R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great stop over between the Cape and Gauteng. A very pleasant surprise and real value for money. It had everything one needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflike stop in 'n rustige dorpie. Dit was 'n gerieflike plek om te stop op pad terug na Gauteng van Mosselbaai af. Ons het lekker gebly vir 'n middag en aand. Ons gasheer het vir ons iets wat ons vergeet het, gou gestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Volledig toegerus met alles. Skoon en netjies. Was baie lekker en gasheer is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharmane M
1 nag
5.0
Des 2025

Skoon, netjies en veilig. Baie dankie vir heerlike verblyf, dit was aangenaam om na 'n dag se reis te kom ontspan in die tuin asook om gebruik te maak van die swembad. Dit was verfrissend na 'n warm dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 651

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjAxOWVmLTEzMTUtNDg0ZS05MWM3LTlmZWE2MTg5OTMxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 651 5 1 5 53 Jan Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.03742715713 25.780805647373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang