Fraai Maraai
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haarhoff-straat 34, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fraai Maraai is 'n gastehuis in Groblersdal wat gerieflike verblyf aan sakereisigers en oornagreisigers bied.
Die gastehuis het twee aparte eenhede wat bespreek kan word.
Fraai Maraai 1 is 'n knus slaapkamer met 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV in die slaapkamer met Netflix en Showmax, asook 'n lugversorger. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Linne en handdoeke word voorsien.
Fraai Maraai 2 is 'n ruim kamer, wat plek het vir 3 mense. Die kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n TV in die slaapkamer met Netflix en Showmax, asook 'n waaier. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Linne en handdoeke word voorsien. 'n Kot is ook beskikbaar op versoek.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braaier en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Haarhoff-straat 34, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Fraai Maraai het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haarhoff-straat 34, Groblersdal, 0470, Limpopo