Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francines Venue & Farmhouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Mariska E
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Gerieflik, veilig, lieflik. Vreeslik lekker! Cecile was so behulpsaam met aanwysings toe ek in die pikdonker nag in Hoedspruit aankom en verdwaal het. Die chalet was gerieflik en nog meer! Alles wat ek nodig gehad het, was beskikbaar en almal was so vriendelik. En die kos is heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmerelda V
1 nag
5.0
Jan 2024

Gesellig. Vreeslik gesellig, vriendelik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dhevandrin G
1 nag
4.8
Jan 2024

Fun, fruitful, awesome, Denice. Awesome, quite peaceful, beautiful. Awesome staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herma S
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Mooi kamers. Hier en daar nie mooi afgestof nie, veral op die stoepie en braai. Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig op die berg. Tieners sou enkelbeddens verkies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Boipelo T
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

Great place. I had a lovely time at Francines. The place has a beautiful citrus farm where you can take walks and take in the mountain views. There's is a restaurant conveniently located at the venue and the food tasted great. Emma and the staff were very friendly. Overall it was a good stay, the only issue was the drainage problem in my bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Rustig en gasvry en veilig vriendelik. Het vriendelikheid stilte en ligging waardeer, spyskaart eenvoudig en lekker. Gate in die pad na Hoedspruit ongelukkig sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Des 2022

Kamers is mooi. Diens en die rondom is swak en verwaarloos. Kamers is baie mooi. Braai-area is swak en diens en vriendelikheid is baie swak.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Jaco
Francines Venue & Farmhouse
Good Day Jacques, thank you for your feedback. We strive to give the best value for money and friendly, professional service. We are very sorry to hear that you did not get receive this. It would be greatly appreciated if you could let us know the exact details that didn't meet your standard in order for us to improve. Did you find the braai areas outside your rooms not up to a high standard or the main area boma/braai area with the mountain view ? We have never received a complaint about this and would like to fix it straight away. Your feedback is much appreciated. Kind Regards Management.

Sharné L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Wonderlik. Vriendelikste mense, beste diens, mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerad T
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Baie lekker plek, rustig en 'n pragtige uitsig van die berg. Ek het my verblyf baie geniet, als was perfek, goeie diens, lekker kos netjiese kamer en die gratis WiFi werk baie goed, kon nog so paar werkstakies voltooi sonder enige sukkel. Baie dankie en sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2021

Pragtige verblyf & uitmuntende diens! Lieflike en netjiese kamer met alles wat nodig is, 'n stort, badkamer, lugversorger en natuurlik WiFi ingesluit! Daar is 'n klein yskas, mikrogolf, ketel en koffie/tee met heerlike beskuit daarby! Die ontbyt is die moeite werd en sluit onder meer muesli met jogurt en vrugtesap in, gevolg deur 'n enorme plaasontbyt met spek, eiers, worsies, gekarameliseerde uie en roosterbrood. Kan Francines met lof aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chester-plaas, Roete 531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ba53fafdb22b9fa7dcb5e52d050ffc78526bc4aa7397ad89056ae4d205588f77c4e81879a81a3640a470d313e06eb33370e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Farm Chester Route 531 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.458114 30.844929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang