Frangipani Cottage
Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Merriman Avenue, Greenway Rise, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R800R640 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Frangipani Cottage is sentraal geleë in die bekoorlike dorpie Somerset-Wes, naby alle geriewe.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n enkelbed en 'n uittrekbed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV, terwyl die kombuis volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ketel, lugbraaier, mikrogolfoond en wasmasjien.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe. Die eiendom beskik ook oor 'n omheinde tuin met buitemeubels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Merriman Avenue, Greenway Rise, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Merriman Avenue, Greenway Rise, Somerset West, 7130, Wes-Kaap