Frankfort Self-catering
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luytstraat 4, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Frankfort Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike gastehuis in die dorpie Frankfort. Dit is op die oewer van die Wilgerivier net suid van die Vaaldam. Die gastehuis bied aandag aan detail en persoonlike diens. Hier kan gaste in styl en gerief ontspan in 'n rustige omgewing.
Verblyf word aangebied in 4 selfsorgeenhede met en suite-badkamers. Elke eenheid het 'n TV met plaaslike kanale asook sekere DStv-kanale. Elke eenheid het ook 'n plafonwaaier, verwarmer teen die muur en elektriese komberse. Elke eenheid se kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgemaakte beskuit.
Die eenhede het almal privaat ingange wat lei na die tuin en buitebraaigeriewe. Daar is oorgenoeg plek in die tuin vir kinders om lekker te kan speel.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Luytstraat 4, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Gaste dink Frankfort Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luytstraat 4, Frankfort, 9830, Vrystaat