Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franklin House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Antonio S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekker gebly, skoon en als wat mens kort. Lekker gebly en hulle was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Verblyf en gasvrou was uitstaande. Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Heather het seker gemaak dat ons niks kort nie. Ons het heerlik gebly, selfs ons hondjie was baie tuis en gelukkig. Sal die akkommodasie enige tyd aanbeveel. Baie dankie Heather en David, alles was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastic. We were very happy, the host was accommodating and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome verblyf. Heather and David are great hosts, a great welcoming and farewell. There was nothing that we needed that was not available. Truly pet friendly with our own yard for the dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reze R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Het lekker gebly en alles wat ons nodig gehad het. Is ook lekker naby alles! Het lekker gebly en alles wat ons nodig gehad het. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gemaklik. Wel, toe ons besef dis die laaste dag was dit 'n hartseer een. Ons kuier was so aangenaam. Baie welkom gevoel, en sommer vriende geword. Sal definitief aanbeveel, selfs Beeno ons hondjie was so bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Skoon, netjies, sentraal geleë en veilige onderdak parkering. Puik verblyf. Lieflike verblyf. Groter as wat dit lyk op die foto's. Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Plek was skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2024

Perfekte verblyf. Wat 'n wonderlike ervaring. Die gasvrou is uitstekend en gee aandag aan die kleinste detail. Ons was gemaklik en alles was presies soos ons dit verwag het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle D
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Prettig pragtig en net lekke. Kan net vir die baie dankie sê vir die pragtige blyplek. Dit is skoon, netjies en voel soos jou huis van die huis af! Hulle het 'n pragtige tuin waar jy lekker kan kuier om die tafel. Sal definitief die plek aanbeveel vir gesinne om te kuier. Hulle het vir ons vars handdoeke en beddegoed gegee en gaan die ekstra myl om hulle gaste gelukkig te hou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine K
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Very clean, comfortable and pet-friendly. From the initial booking to our check-out, everything was handled in a professional and efficient way. The welcome was warm and friendly; she showed us around and explained where everything was and how things worked. She kept us updated on the load-shedding schedule and responded promptly to enquiries during our stay. Franklin House was spotlessly clean (apart from the outside of the stove) and is well-equipped. The enclosed garden was lovely for us to relax in and for our 2 Staffies to explore safely. The ample on-site, under-cover parking was an added bonus. The house is very well-located in terms of access to major routes. A most enjoyable and comfortable stay with a charming hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 7, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa905e28afd3c791c1dda2d66f9bcaa3a39c58d06c8a9080142d8a1fa1b27709b5c17aad66f2e38b435bc18f10f9f853fd862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 7 Maroela Street Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.885984453265 18.602742086508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang