Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franklin House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 7, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Franklin House is teen die voorheuwels van die Tygerberg Natuurreservaat geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die eienaar se woonerf. Die eenheid se ligging bied maklike toegang tot die N1-hoofweg, winkelsentrums en hospitale.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is ook 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die woonstel het 'n vermaaklikhiedsarea met binne-braaigeriewe en 'n kroeg. Gaste het toegang tot 'n tuin en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Strumaine M
5.0
Wonderlik gebly. Ligging baie lieflik, gasvryheid top gehalte en plek lieflik.
Okt 2024
Hiram W
Gesin met tieners
5.0
Ons is verplan om nog 'n trippie te boek. Dit was baie lekker, rustig. Ons honde was ook vry om rond te hardloop.
Okt 2024
Gerhard D
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik lekker. Baie aangename verblyf en Heather, die eienaar, het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.
Sep 2024
Jonathan M
Saam met vriende
5.0
Sonder stres. Baie lekker gebly. Uitstekende verblyf!
Sep 2024
Antonio S
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly, skoon en als wat mens kort. Lekker gebly en hulle was wonderlik.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Maroelastraat 7, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Franklin House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 7, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa905e28afd3c791c1dda2d66f9bcaa3a39c58d06c8a9080142d8a1fa1b27709b5c17aad66f2e38b435bc18f10f9f853fd862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 7 Maroela Street Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.885984453265 18.602742086508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang