Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Franklin View

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inneslaan 9E, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Franklin View is 'n luukse gastehuis hoog teen die noordelike hange van Naval Hill, met 'n wonderlike uitsig oor die voorstad Waverley. Bedags het dit 'n pragtige uitsig oor bome met skakerings van pers, oranje en groen, en snags 'n uitsig oor die flikkerende ligte. Die gastehuis word maklik vanaf die N1 bereik en is slegs 5 minute van die middestad af. Die lughawe is slegs 10 minute se ry ver.

Verblyf word in groot, luukse en suite-kamers aangebied en elkeen het 'n TV met sekere DStv-kanale en plaaslike kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n kluis.

Die rustieke geelhout- en leer-dekor in die ruim leefarea skep 'n warm en gemaklike atmosfeer. Geniet 'n ontbyt met die getjirp van die voëls in die agtergrond. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan in die plonspoel afkoel.

Die gashere, Marietjie en Gustav Swanepoel, sal gaste hartlik verwelkom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karlinka B
Gesin met tieners
5.0
Stunning. Baie netjiese en goeie waarde vir geld. Pragtige uitsig.
Apr 2025
Corne K
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker en so bitter mooi. Ek het so lekker gebly, bitter mooi plek. Dit het my siel goed gedoen. Dankie vir jou vriendelike diens, jy het ...
Sien meer
Mrt 2025
Charne J
Saam met lewensmaat
5.0
Blissful. Wow wow wow, die mooiste view, die plek self is ook baie mooi, vriendelike mense, ek sal weer gaan.
Mrt 2025
Lida B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, skoon, heerlik, mense vriendelik, baie veilig, diens 100%, sal enige. Puik, skoon, heerlik, mense vriendelik, baie veilig, diens 100%, sal enige...
Sien meer
Feb 2025
Cj S
Saam met lewensmaat
5.0
Die mooiste uitsig oor Bloem, op reg 'n bitter mooi plek. Baie lekker geslaap, lekker stil en rustig en wat 'n pragtige uitsig van jou kamer af en sel...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Inneslaan 9E, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Gaste dink Franklin View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inneslaan 9E, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxbYabvosuqMrt1a6rCqKwemNS5sAqvYnTrPpDnrA5cIVRmDSOf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 9 E Innes Avenue Waverley 9310 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.093508315952 26.236456632614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011