Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franklin View

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inneslaan 9E, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Vanaf R1 346 R1 211 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Franklin View is 'n luukse gastehuis hoog teen die noordelike hange van Naval Hill, met 'n wonderlike uitsig oor die voorstad Waverley. Bedags het dit 'n pragtige uitsig oor bome met skakerings van pers, oranje en groen, en snags 'n uitsig oor die flikkerende ligte. Die gastehuis word maklik vanaf die N1 bereik en is slegs 5 minute van die middestad af. Die lughawe is slegs 10 minute se ry ver.

Verblyf word in groot, luukse en suite-kamers aangebied en elkeen het 'n TV met sekere DStv-kanale en plaaslike kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n kluis.

Die rustieke geelhout- en leer-dekor in die ruim leefarea skep 'n warm en gemaklike atmosfeer. Geniet 'n ontbyt met die getjirp van die voƫls in die agtergrond. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan in die plonspoel afkoel.

Die gashere, Marietjie en Gustav Swanepoel, sal gaste hartlik verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marleen R
Saam met lewensmaat
5.0
Soos bo. Ons het laat aangekom, maar baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Die kamer was heerlik warm. Ons het nie eers nodig gehad om lugversorgi...
Sien meer
Aug 2024
Willie K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was asemrowend. Dit was baie aangenaam om saam met julle kuier. Baie dankie vir die gasvryheid. Julle plekkie is besonders mooi. Sien julle binnek...
Sien meer
Apr 2024
Madelein R
Gesin met tieners
5.0
Een van die beste gastehuise ooit! Iets uit 'n ander wereld! Wat 'n ongelooflike gastehuis is dit nie?! Baie dankie vir uitstaande verblyf, diens en g...
Sien meer
Mar 2024
Maryna E
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike diens, pragtige verblyf en baie goeie diens. Hoogs aanbeveel. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad, akkommodasie is ruim, netjies met alles...
Sien meer
Mar 2024
Frants P
5.0
Fantastiese uitsig en heerlike ontbyt. Kommunikasie was goed en ek het die aand wat ek oorgebly het geniet.
Mar 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Inneslaan 9E, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Gaste dink Franklin View het ā€™n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 346
R1 346 R1 211
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 346
R1 346 R1 211
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inneslaan 9E, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxbYabvosuqMrt1a6rCqKwemNS5sAqvYnTrPpDnrA5cIVRmDSOf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 346 nouVanaf R1 211 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 9 E Innes Avenue Waverley 9310 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.093508315952 26.236456632614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang