Franschhoek Vakansie Huis
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 1, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R12 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Franschhoek Vakansie Huis is 'n ruim en troeteldiervriendelike vakansiehuis in Franschhoek. Dit is die ideale opsie vir onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende aangesien dit naby die middedorp en wynplase in die omgewing is.
Dié huis bied gerieflike slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is op die grondverdieping en het elk 'n dubbelbed. Gast edeel 'n badkamer met 'n stort. DIe derde, vierde, vyfde en sesde slaapkamers is op die eerste verdieping en het elk 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, slegs 'n bad of slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met moderne geriewe, soos 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. 'n Eiland met stoele bied 'n gerieflike spasie vir etes. Die oopplan-sitarea en -eetarea bied sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Tydens koue winteraande kan gaste die warmte van 'n kaggel geniet. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Verder spog hierdie huis met 'n groot plaasstylstoep aan die agterkant wat 'n skilderagtige uitsig oor die tuin met 'n klein speelarea bied. Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe beskikbaar. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel. Hiér kan gaste die skoonheid van die omliggende berge vanuit hierdie merkwaardige vakansiehuis geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Malherbestraat 1, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 1, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang