Fransmanskraal Accommodation - Luxury Farm Villa
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fransmanskraal Plaas, Devonvallei-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R9 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Fransmanskraal Accommodation - Luxury Farm Villa is in die prentjiemooi Devonvallei geleë en is 'n pragtige en sjiek selfsorgvakansiehuis omring deur majestueuse berge. Hierdie villa is op 'n werkende vrugte- en wynplaas geleë en is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek van die werklikheid waar gaste in die swembad of die houtvuur-bubbelbad kan ontspan.
Dié eiendom bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met 4 en suite-badkamers. Al die slaapkamers is uniek versier en gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Twee van die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort, terwyl die ander 2 badkamers elk 'n stort het. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-Slim-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Deur die stapeldeur is 'n ruim onderdakstoep met 'n sithoekie, 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl die vuur brand. Hierdie patio lei na 'n uitnodigende swembad met sonstoele wat ideaal is vir gaste om son te vang. Boonop is daar 'n houtbrandbad waar gaste ten volle kan ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Izette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Fransmanskraal Plaas, Devonvallei-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fransmanskraal Plaas, Devonvallei-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang