Fred's Sleep Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swaansingel 10, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Vanaf R1 290 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Fred's Sleep Inn is 'n knus selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Kuilsrivier.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank onder die boekrak kan ook in 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens omskep word.
Die kombuis is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, 'n stoof, mikrogolf, en yskas en gaste kan hul maaltye by 'n ontbyttoonbak geniet.
Die leefarea het 'n kaggel en die sitkamer het 'n TV met toegang tot die internet vir Prime Video en YouTube. Sekere DStv-kanale en WiFi is ook beskikbaar.
Onderdakbraaigeriewe is beskikbaar langsaan die kombuis en die omheinde tuin is ideaal vir troeteldiere. 'n Motorhuis is beskikbaar, sowel as addisionele parkeerplek agter 'n hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Swaansingel 10, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Fred's Sleep Inn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swaansingel 10, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap