Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Friedenheim B & B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Friedenheim B & B
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Line L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line L

Baie lekker plek.

Dit was 'n baie aangename plek.

Lc A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lc A

Uitstekende plek om te bly.

Baie lekker gebly! Gevoel of ons by ons eie huis was, dankie.

Friedenheim B & B se terugvoer

Vreeslik baie dankie Laurence, dit was ook my voorreg om julle te ontvang.

Friedenheim B & B
Elmirique S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmirique S

Vriendelike mense, warm verwelkoming en sommer baie gemaklik laat voel en mens kan 'n goeie nagrus geniet.

Dit is sentraal geleë, maklik om te vind en baie veilig. Dis rustig, lekker buite-area om te ontspan en die kamer is skoon en netjies en die gasheer is baie vriendelik en laat mens sommer gemaklik en tuis voel met die intrapslag. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Friedenheim B & B se terugvoer

Baie dankie Elmarie was pure lekkerte om jou te ontvang, kom gerus weer.

Friedenheim B & B
Madeleen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen B

Baie lekker, kon lekker ontspan by die swembad en braai area.

Die gasvrou is baie vriendelik, dis 'n rustige area en beslis veilig. Dit is regtig 'n ideale plekkie as jy wil wegbreek of in Sasolburg is vir sport ens. Ek sal enige tyd weer hier bespreek.

Friedenheim B & B se terugvoer

Baie dankie, Madeleen. Kom gerus weer. Was lekker om julle te ontvang.

Friedenheim B & B
Istelle G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istelle G

Ontspannend, weg van mense en lawaai.

Christine was baie vriendelik en hulpvaardig. Friedenham B&B is baie netjies en jou motor is baie veilig agter hekke gesluit. Die ideale oornagplek vir Bloemfonteiners op pad Kruger toe! Wil sommer my volgende vakansie en verblyf weer boek!

Friedenheim B & B se terugvoer

Altyd lekker om julle te ontvang, kom gerus weer.

Friedenheim B & B
Karen S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Uitstekende diens, veilige en netjies.

Eerste keer in Sasolburg. Uitstekende diens, baie veilig en netjies. Kan dit verseker aanbeveel en sal weer van die gastehuis gebruik maak met 'n volgende besoek.

Friedenheim B & B se terugvoer

Goeiedag,

Baie dankie vir jou terugvoer, kom gerus weer!!

Friedenheim B & B
Ben N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben N

Dit was aangename verblyf by Friendenheim B&B.

Sien sterre.

Friedenheim B & B se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer, kom gerus weer.

Friedenheim B & B
Hannelie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Pragtig, ruim en baie netjies!

Pragtige, ruim verblyf!

Alta C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C

Baie rustig.

Baie dankie. Dit was baie rustig en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Die kinders wil teruggaan om vir 'n week daar te kuier. Hulle stel gewoonlik nie belang nie.

Friedenheim B & B se terugvoer

Dankie, kom gerus weer. Groete

Friedenheim B & B
Riata V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riata V

Ons het dit baie skoon en netjies gevind en sal enige tyd weer daar oornag.

Skoon, netjiese verblyf met 'n rustige atmosfeer.

Friedenheim B & B se terugvoer

Beste Riata,

Baie dankie vir die terugvoer, kom kuier gerus weer.

Friedenheim B & B
Chris V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V

Lekker gebly.

Lekker gebly en dit is naby gholfbaan.

Friedenheim B & B se terugvoer

Dankie , kom gerus weer!

Friedenheim B & B
Jacky V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky V

Vriendelike diens, huislike atmosfeer en troeteldiervriendelik.

Ons sal beslis weer by Friedenheim B en B bly, veral in die Loft. Dit is sentraal geleë en goed toegerus.

Nicoletta D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoletta D

Excellent!!

I was thoroughly impressed with Christine's care and attention to detail. We were made to feel very welcome. If we ever need to be back in Sasolburg we will definitely return to Friedenheim B&B! I have also shared on Facebook.

Friedenheim B & B se terugvoer

Thank you for positive feedback, do call again!

Friedenheim B & B
Estelle K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K

Hartlike ontvangs. Baie skoon fasiliteite. Veilig. Sal enige tyd aanbeveel.

Christine se aangename persoonlik het ons sommer tuis laat voel. Baie netjiese fasiliteite. Is elke dag skoongemaak en gediens. Goeie kommunikasie. Het ons verblyf terdeë geniet. Sal enige tyd aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helderberg-singel 26, Vaalpark, Sasolburg, 60697, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEDdmWc9blSkIjGarKGzZ3FvwbnG1pFXd6FDSGtKJBitXV4fzZK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 26 Helderberg Cresent Vaalpark 60697 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.7675899 27.84392
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang