Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frontier River Resort

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kotzeshoop-pad, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Frontier River Resort bied tent-chalets en is net 5 km vanaf die Vioolsdrift-grenspos in die Noord-Kaap geleë, met 'n uitsig oor die Oranjerivier. Die chalets is ideaal vir reisigers wat luukse tentgeriewe in 'n rustige omgewing wil beleef.

Die oord bied slaapplek aan 30 gaste en is op ’n heuwel en bied verblyf in 13 luukse safari-tente, wat gestruktureerde, vrystaande tente is. Daar is 11 dubbelchalets wat elk plek vir 2 gaste het, en 2 chalets met plek vir ’n gesin van 4. Elke tent het ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Elke tent het lugversorging, ’n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste deel die gebruik van 1 gemeenskaplike boma-kombuis wat elk ’n ingeboude braai, oond, stoof, werksoppervlakte en ’n dubbelwasbak het, sowel as bankies en ’n tafel. Daar is ook ’n swembad.

Gaste kan ontbyt of gekookte aandetes bestel. Hout, bottels water, ys en koeldrank is ook te koop.

Gaste kan ontspan op die dek, die tuiste van die hoogste kroeg in Vioolsdrift, wat asemrowende 180-grade-uitsigte op die Namibiese berge en oor die Oranjerivier. Gaste het ook toegang tot die swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tharina M
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflike plek met great mense. Lieflike plek met die vriendelikste mense. Sal volgende keer wanneer ons oppad Namibia toe is vir seker weer daar oorna...
Sien meer
Sep 2024
Johannie V
5.0
Verrassend wonderlik. Ons het heerlik gebly! Alles is pragtig uitgelê. Die kos is uit die boonste rakke! Die vriendelike hulp en geduld was besonders....
Sien meer
Jun 2024
Ben F
Saam met lewensmaat
5.0
Ideaal vir oornag vir grenskruising. Ideale oornagfasiliteit om RSA/Namibië grens te kruis indien jy ver afstande reis.
Des 2023
Theuna D
5.0
Beste blyplek van ons vakansie! Beste maaltyd! Ons het aandete bespreek want daar is nie 'n a la carte restaurant op site nie, heerlike kos met GF- en...
Sien meer
Aug 2023
Helena D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike oorstop! Die verblyf van Frontier River Lodge was puik. Dirk en Steph het ons baie tuis en welkom kom laat voel. Die etes is heerlik en kwa...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kotzeshoop-pad, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
  • Gaste dink Frontier River Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kotzeshoop-pad, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f1179faa006770f4c6ceca9286136f391c3fb30489e1e62fdd94afb8cc387e7f0740c36570a3efc61664ccf08f18ef5f0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Kotzeshoop Road Vioolsdrift 8246 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -28.724418926231 17.605793475987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang