Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fullness B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Crystal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Fullness B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Willem L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Puik ligging en veilige omgewing.

Ons was vriendelik ontvang en het ons verblyf geniet.

Lynn M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn M

Uitmuntend! Wat 'n ervaring.

"Attention to detail was impeccable". Ons is verwelkom met sap, naamkaartjies op die yskas. Elke dag 'n lekker versnapering gekry en geskenk die dag toe ons huis toe gaan. Ek sal Fullness B&B aan enige persoon kan aanbeveel.

Christie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S

Onverbeterlik.

Ons was verras deur die stilte (en voëlgesang) in die stad. Daar is soveel onverwagte ekstratjies waarmee Crystal haar gaste bederf. Ons sal beslis weer by Fullness B&B oorslaap.

Gert R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Aangename en vriendelike gasvryheid en sorg.

Cristal loop die ekstra myl met opregte persoonlike belangstelling en sorg. Goeie kommunikasie vooraf, terwyl en na die verblyf. Ons het soos baie spesiale mense gevoel. Baie dankie!

Regina V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Regina V

Aangenaam, gasvry

Gasvrou se ekstra moeite en bederf word waardeer.

Alecia D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia D

Loved this place.

We had a wonderful stay at Fullness B&B. Crystal was so accommodating and spoiled us rotten with her breakfasts and treats. The place was cleaned everyday and food was topped up according to our needs. We felt safe, had our own entrance, DStv, Wi-Fi. We were very comfortable and had a very nice stay. We cannot wait to go back.

Marinda T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda T

Uitstekende ontvangs en verblyf.

Crystal, jy is 'n ongelooflike gasvrou. Dit was die beste gastehuis waar ek nog geslaap het! Ek sal weer terugkom.

Lientjie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie B

Beste en netjieste gastehuis waar ek al ooit gebly het. Crystal ongelooflike vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan om jou gemaklik en tuis te laat voel.

Ek het met aankoms onmiddellik tuis gevoel. Crystal is 'n wonderlike gasvrou. Haar gastehuis is baie netjies, skoon en volledige toegerus. Tuin pragtig! Als is 5 ster-gehalte. Beveel haar gastehuis vir enige gesin, sakeman of -vrou, ens. Gastehuis waar jy net vrede beleef.

Anita C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Alles en nog baie meer as wat ons ooit voor kon vra.

Was aangename verras deur die mooi en goed versorgde B&B. Crystal het haar vinger op alles en sy het ons grootste verwagtinge oortref. Ek beveel haar B&B beslis aan vir enige persoon wat lekker bederf wil word.

Reinette E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette E

Ons is tot in die afgrond in bederf!

Wat 'n wonderlike plek! Vriendelik ontvang, klomp verrassings in die kamer, pynlik netjies en alle benodigdhede is daar. Sal dit met die grootste liefde vir enige een aanbeveel.

Orelia B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orelia B

Diens uitstekend, onverbeterlik netjies en so hartlik gasvry.

Sal definitief weer daar oorslaap. Crystal en haar man se gasvryheid is uit die boonste rakke. Diens onverbeterlik uitstekend. Plek is baie netjies.

Chene S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene S

Dit was baie lekker.

Die plek is perfek vir 2 mense wat graag 'n wegbreek naweek wil hê. Dis baie skoon en netjies, daar is 'n yskas om kosse en drankies in te stoor, mikrogolf en 'n klein oond vir self-catering doeleindes. Die eienaar is baie vriendelik.

Petra D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra D

Was 'n besonderse lekker huis.

Met ons aankoms het Crystal vir ons gestaan en wag met verwelkomingsdrankies, die eenheid was vreeslik skoon en goed ingerig. Die bed het wonderlik geslaap en die handdoeke was so vars. Ek sal die eenheid vir enige iemand aanbeveel, ons het so tuis gevoel. Crystal was so gaaf om ons bed vir ons reg te kry toe ons teruggekom het van ons troue en ons eetgoedjies weer opgetop. Baie dankie aan Crystal wat so baie moeite gedoen het, ons het lekker geslaap.

Angelique G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G

Beste plek wat ek in 'n lang ruk by gebly het.

Sal beslis vir enige persoon aanbeveel. Rustig, gasvry en als wat jy nodig het onder een dak. Dankie Crystel.

Frikkie B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B

Uitstekend.

Verblyf was als en meer as wat ons verwag het.

Rina D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D

Baie baie aangename eienaars.

Ek kan enige iemand aanveveel om by Fullness te bly. Persoonlike "touch" van Crystal is fantasties.

Chrizelle G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle G

Absoluut fantasties.

Beste gastehuis ooit! Crystal het soveel moeite gedoen, uit haar pad uit gegaan om ons welkom te laat voel. Baie mooi gastehuis, ten volle toegerus. Ons het bespreek vir 2 volwassenes en 1 tiener, Crystal het ons akkommodeer en 'n ekstra bed vir ons in die gastehuis gesit. Ons dogter was op 'n hokkietoer en is beseer, sy het die laaste aand saam met ons geslaap en nie in die koshuis nie. Toe ons by die huis kom het Crystal vir haar 'n ekstra bed ingesit, snoesig opgemaak. Sy het vir haar 'n beterskap kaartjie en 'n roos op haar bed gesit. Ons het nog nooit soveel liefde en omgee in enige ander gastehuis ervaar nie. Absoluut 'n wonderlike ervaring. Sal vir seker teruggaan en Fullness B&B aan almal aanbeveel, hul is soveel meer as 'n gastehuis!

Lyn N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn N

Ons nag was rustig en gemaklik.

Die kamer is smaakvol gemeubileer, skoon en netjies en het alles wat mens mag nodig kry. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons kan Fullness B&B beslis aanbeveel.

Carol N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol N

Bederf uit die boonste rakke.

Ons het heerlik ontspan en net met lof van die lekker plekkie praat. Dankie vir die reël van die ekstra enkelbed, julle is puik mense.

Gerda D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D

Sal graag weer daar oornag.

Blyplek was meer as wat ek verwag het en my gasvrou was baie behulpsaam en ek het tuis gevoel. Die ideale oorslaap verblyf vir 'n enkelpersoon wat veilig wil voel. WiFi opvangs in die eenheid was nie voldoende nie.

Saramien H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saramien H

Fantasties, vir seker aan te beveel!

Sien sterre.

Barry J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry J

Very comfortable and hosts were exceptionally friendly and helpful.

The unit is well situated close to shopping malls and the cradle of human kind. It is situated in a security complex and is very safe. The hosts go out of their way to be helpful and kind.

Don D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don D

Gewoon goed.

Gewoon netjes en schoon, vriendelijke eigenaars, schoon zwembad.

Sandra P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Ongelooflike bederftyd.

Ons blyplek was super skoon en netjies altwee dae wat ons oor geslaap het. Maar die persoonlike aandag van Crystal se kant af is iets wat ek nog by geen ander B&B ondervind het nie! 'n Mens kan sien dit is haar passie om haar gaste gelukkig te hou en absoluut te bederf! Dit was heerlik en sal dit vir enige paartjie aanbeveel!

Yolandé L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé L

Absoluut fantasties, netjies, rustig en veilig.

Ek en my suster het by Fullness B&B oornag na 'n familie troue. Ons het geen probleem gehad om vroeër die oggend in te kom voor die troue, wat 12h00 was, en was verwelkom met heerlike koue vars vrugte sap by die voertuig met ons aankoms. Crystal is 'n fantastiese vriendelike gasvrou, gevoel of ons mekaar jare lank al ken! Die wooneenheid is privaat, pragtig, ruim en netjies met alles daarin wat 'n persoon nodig het en nog meer, terwyl die prentjieboek mooi tuin 'n lafenis is wat rustigheid in 'n mens uitbring. Die verskeidenheid kosse vir ontbyt, die peusel happies, vars gebak en vars vrugte wat ons ontvang het was uit die boonste rakke. Voorvaar heerlik bederf gewees en sal Fullness B&B ten sterkste aanbeveel! Dit het soos 'n groot bederf vakansie gevoel. Wens ons kon langer bly. Wel gedaan Crystal jy kan baie trot wees op jou gastehuis. Baie dankie en opreg waardering.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wrenstraat 32, Chancliff Vista-kompleks, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0NzQzZWEzLWQwOGMtNDdmOS04ZmYxLTA0ZTdlNTg0ODkyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 32 Wren Street 31 Chancliff Vista Complex 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.073339827393 27.786125464777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang