Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FunkyTown

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Devon C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Funky en lekker. FunkyTown was baie lekker om by te bly en ek sal graag weer daar wil bly. Baie vriendelike diens, baie gemaklik. Baie naby aan die hoofstrand, Surf Village en vele ander besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie aangenaam. Baie aangenaam en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ct S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Was lekker. Het lekker gebly binne die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Rustig en veilig maar raak bietjie stil sonder 'n TV. Was lekker, dankie. Kort net 'n TV en lugversorging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elmari V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Baie gerieflike en moderne akkommodasie! Beste plek vir 'n aand of 2 se oorbly. Ons het heerlik gebly, maar sou dit waardeer het as die WiFi password in die kamer verskyn het. Die ligging is uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francoinette H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wonderful place to stay. Very friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Perfekte oorslaapplek vir een aand. Veilige, goed geleë oorslaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Overnight stay. Only an overnight stay in the penthouse, but no complaints at all! Would highly recommend. Very well located, clean and safe accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clifford P
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2021

Comfortable, short stay. You can see that FunkyTown was once a very lekker place to stay, but it really needs some TLC. Maybe it is looking a bit run down because of the impact of COVID-19 restrictions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lollie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oosterlandstraat 12a, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhMTMzNzMxLWFlOGQtNGJlMy1hYzdjLTE3ZmNjMDI4NWQwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 12a Oosterland Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.051571338917 24.921252953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang