Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Marinja B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

A great place to visit and stay, thank you! The stay was great, we had lots of fun and its location is very convenient (walking distance from the beach). The shower doesn't drain properly and would regularly overflow and flood the bathroom, but that's a minor detail. Overall, it was a very enjoyable and lovely stay. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik, dankie. Baie lekker gebly en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kemsley W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker plekkie en Lanie is super-vriendelik! Fynbos is 'n besondere lekker plekkie! Ek beveel dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies en gasvryheid. Dit was 'n wonderlike gasvryheid wat ons ontvang het, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanie
Fynbos
Dankie Deon, julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Gaste soos julle maak my hart warm. Lanie

Riana N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustige, bekorende Paternoster. Die akkommodasie was baie skoon en gerieflik. Die wynroete en groenstrook stap na die strand is bekoorlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlianca L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peaceful. We had a lovely stay and feel so refreshed after our night at Fynbos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanie
Fynbos
Baie dankie, kom kuier asb. weer.

Elizna B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

What a cute little place! We had a wonderful time. Great place, with everything you need and a super friendly host. We felt so welcome. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelius N
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie goeie kliente kommunikasie, vriendelikke ontvangs en aangename ervaring. Gerieflike oornaggeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanie
Fynbos
Dankie Nelius, kom kuier gerus weer.

Gregory T
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2024

Heerlik, verfrissend. Dit was heerlik. Huis weg van die huis. Kinders het dit baie geniet. Ligging was goed. Naby genoeg om die vars see-lug te kan geniet langs 'n vuurtjie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Baie lekker gekuier en sal dit graag aanbeveel. Akkommodasie is skoon en baie gerieflik. Goed geleë, naby aan hawe, restaurante en die see. Gasvrou is baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Ons het baie lekker gebly, en sal weer teruggaan. Alhoewel net 4/5 vir veiligheid gegee het, was ons nooit bekommer oor misdaad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoring-straat 9, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5caafe7c951126a96c6710f953a12d741131e2e7c2eb6319b72a7b0bbee903937d3144b33bde5639ff443daa7c2ab0cfe81d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 9 Kriedoring Street Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.81162 17.88469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang