Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Cottage

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aster-singel 4167, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fynbos Cottage is in Bettysbaai, 'n area wat bekend is die die prentjiemooi roetes, strande, botaniese tuine, staproetes, pikkewyne en natuurreservate. Die perfekte wegbreekplek vir gaste wat wil wegbreek van die stad se gewoel af.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede, die Fynbos Cottage 1 en 2. Die Fynbos Cottage 1 het 2 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad-hoekbak, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit in 'n leefaream eetarea, kombuis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kaggel en 'n TV met OpenView-kanale.

Die Fynbos Cottage 2 het 2 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit in 'n leefaream eetarea, kombuis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kaggel en 'n TV.

Ander geriewe op die perseel sluit in troeteldiere indien vooraf gereël, selfsorg, sateliet-TV en parkering op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit in voëlkyk, wynproe, swem en stap.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Dudley T
5.0
Rustig en. Was baie lekker, die plek is so rustig en netjies. Defnitief 'n moet.
Sep 2024
Johanna J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Goed toegeruste akkommodasie, skoon en netjies. Goeie ligging. Die vuurherd het goed te pas gekom met die gure weer die Saterdag.
Apr 2024
Genevieve K
5.0
Amazing. My stay at Fynbos Cottage was definitely comfortable. This was real value for money and they will see me again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Leonie K
5.0
Rustig veiling en too perfection. Ons het baie lekker gebly. Alles in werkende toestand en die erf was skoon en perfek vir ons skouhonde. Die braai op...
Sien meer
Mrt 2024
Johulda B
Saam met vriende
5.0
Ongelooflike rustige omgewing en baie netjies,. Dit was net te kort, maar alles wat jy nodig het was daar en netjies.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 116

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Aster-singel 4167, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fynbos Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aster-singel 4167, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce7aeea85817bc4e2a897df06d4284bcdee4b0b6e599cf4e8db32e953017b0e1eeb8b1f55d79f732b8e857f14018ffc33232?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 4167 Aster Close Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.365977 18.886526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang