Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Johann O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Stilte. Ongelooflik. Dit was fantasties gewees. Stil en net natuur wat jy kan hoor en diere wat geluide maak. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander F
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Amazing tyd gehad. Die plaas is regtig baie lekker om te kamp. Flippen kamp by die plek is die beste en die berge, alles was net amazing verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome and will be back soon! In one word, awesome. Peaceful, glad no TVs, just pure nature at its best, will definitely be back! Walked around, fed animals, visited campsite facilities, owners were just so great, visited the farm stall, had great pizzas, cold beer, lovely surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reno B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Rustig en stil. Baie lekker gewees, net te kort. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ané K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker gekuier. Die diere en rustigheid was die toppunt van ons vakansie. Vreeslik lekker gekuier. Die kampterrein is baie netjies en toeganklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaheem A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Calm and relaxing. Calm and relaxing, no TV, no noise. My son loved the animals, pool and bushes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, kalm, asemrowend. Dit was wonderlik en die plaas het vreeslik vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schultz O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker! Nice! Dit was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

'n Aandjie weg met die gesin. Die plaas is 'n droomplek vir kinders en daar is ook plek vir mamma/pappa om 'n oomblik te vat in die Zen-tuin. Ons het 'n heerlike tydjie gehad in die Owl-kothuis. Die plekkie was mooi skoon en toegerus met alles wat jy nodig het. Dit is langs die donkies en lamas, so jou kinders kan veilig die diere voer. Regtig 'n lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Peter Nel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boontjiesrivierstraat 1, 2,5 km vanaf Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NjI5Y2EyLTc1MzktNDgxMC1iYzg2LTYxNTgxZDYwNzFmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 1 Boontjies River Road 2.5 km from Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.385337672046 19.193273484706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang