Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Ridge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Natasja G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Netjies en gerieflik. Baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emre R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Beautiful stay. Was really lovely and beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mamta L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2024

Awesome! It was great! The only thing is the geyser was not working, so I had to shower with cold water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Goeie verblyf, maar kan beter. Die verblyf was goed, daar was egter 'n paar gebroke items in die eenheid (bv. Geen toiletrolhouer, laai sonder handvatsel, dekorhouer wat gebroke is). Daar is ook 'n 8 km grondpad tot by die eenheid wat nie onlangs gesleep was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tomasz Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2025

Good, but there are a few surprises. Neat accommodation and well managed. 3 considerations before booking: units have interlocking doors, which are not soundproof. There is 8 km of corrugated dirt road to get to the accommodation. The main beach is not accessible with a vehicle; you need to walk about 1/2 km through a boomed-off area, and the walk is not flat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Attie F
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2024

Ons sal nooit weer by Fynbos Ridge se gedeelde eenhede tuisgaan nie. Eerste eenheid het nie warm water gehad nie. Tweede eenheid waar ons gebly het, het die bure en 'n hele paar vriende elke dag en aand baie luid saamgekuier tot middernag. Dit was onhoudbaar, en ongelukkig nie die eerste ervaring van die onsmaaklike en onwerkbare gedeelde huise met net 'n hol houtdeur tussen die eenhede wat geen klankdigtheid het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gd V
1 nag Gesin met tieners
3.4
Des 2024

Pragtige see uitsig en baie rustig. Alhoewel te duur! Verblyf slegs vir een nag was voldoende en gerieflik. Die 10 km grondpad is in 'n swak toestand. Vir kleiner motors is dit feitlik onrybaar. Die pad kan ten minste geskraap word. Gaste behoort ingelig te word van die swak toegangsroete.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Stewart H
1 nag Saam met vriende
3.4
Apr 2024

Mooi skoon en stil toe ons daar kom, maar dinge het baie vinnig verander. Inklok is om 14:00. Ek het met 3 sms'e en 2 keer per e-pos gekontak om mooi te vra of ons dalk 12:00 kan inklok omdat ons van ver af reis en 'n lekker lang middag wil rus, vroeg inkruip en dan vroeg die volgende oggend in die pad wil val. Nie een antwoord gekry nie. Lees gerus vorige resensies, veral waar mense praat oor groepe mense. Toe ek hierdie bespreking gemaak het was al die kamers nog beskikbaar (soos in, die hele plek) en dit vir dae in die toekoms. Die dag voor ons gery het, het dit nog gelyk of niemand anders daar gaan wees nie. Dit was stil toe ons daar kom en uiters skoon. Die skoonmaakgroep doen baie goeie werk, baie dankie aan hulle. Ons het ongeveer half 9 in die bed geklim en dit is toe karligte wat my laat opkyk. 'n Toyota Coaster 23 sitplek en 'n Iveco Daily 22 Sitplek bussies het nou net stil gehou. Studente van die Walter Sisulu Universiteit. Die nag van hel het kort daarna begin. Die studente het so geraas (hardop gesing, oor en weer tussen die plekke vir mekaar geskree). Ek het seker 15 oproepe gemaak en daar was oor en weer geredeneer oor die saak, maar lang storie kort, die mense van Fynbos Ridge voel NIKS vir die kleiner groep mense nie. Kan ek hulle blameer dat hulle soveel betalende gaste voor trek? Glad nie, geheel en al nie, maar weet net, indien jy daar inboek op dieselfde tyd wat daar so 'n groep mense is, gaan jy tien teen een huistoe gaan en wens jy het liewer by die huis gebly. Ongeag van die gaste, is die plek glad nie die geld werd nie. Die plekke is 'semi-detached' en daar is net 'n deur wat die 2 eenhede skei. Baie lekker indien mens as een groot familie daar bly en altwee plekke voor betaal (maar teen R5400 is dit 'n uiterse mors van geld). Die probleem met die dun deur is, die deur sit in die middel van die gebou, reg langs die 'kuier' tafel / area aan altwee kante. So indien jy wil slaap in jou kamer, maar jou buurman sit en kuier in sy leefarea, is hy aan die naaste punt van sy kant van die gebou aan jou. So wanneer hy sit en kuier, kuier hy 5m van jou slaapkamerdeur af. Ja die plekke lyk groot in die fotos, dit is ongelukkig glad nie die geval nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Melissa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Dit was 'n great vakansie gewees en die mense so vriendelik. Huisie is pragtig. Ons gaan beslis weer soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 185

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos Gholf- en Buiteklub, Eersterivier, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8cdfb4de8c05b6e2e26708671c6d501f3d15fe67fd554a6430acb18993552baeec5341ac3a24076c75abf964a7d326cff7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 74 5 1 5 Fynbos Golf and Country Estate Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.076194773246 24.234247830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang