G1 Sea Lodge
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 18 Mrt 2025 tot 8 Apr 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 28, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 871R1 404 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
G1 Sea Lodge is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die Sea Lodge-kompleks in Umhlanga.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei. Daar is 'n eetkamerstel vir 6, en 'n sitarea met 'n platskerm-TV.
Daar is 1 onderdakparkeerplek en 1 oop parkeerplek. Die Sea Lodge-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 50
Resensies 103
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Lagoonrylaan 28, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink G1 Sea Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 28, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal