Galjoen Uitsig
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat 11, Tergniet, Mosselbaai, 6700, Wes-Kaap
- Vanaf R790 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Galjoen Uitsig is 'n pragtige vakansiewoonstel op die eienaar se eiendom in Tergniet, 'n rustige woonbuurt in Mosselbaai. Dit is die perfekte plek vir gaste wat die kuslewe wil ervaar terwyl hulle naby plaaslike besienswaardighede is. Tergniet-strand is net 700 meter weg.
Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien,
Die eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, enkelgasstoof, eetgerei, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Bykomende geriewe sluit 'n TV met Netflix, 'n leefarea, 'n see-uitsig, buitesitplek, 'n braai-area, 'n buitestort en welige tuine in. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
MARLENE Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Galjoenstraat 11, Tergniet, Mosselbaai, 6700, Wes-Kaap
- Gaste dink Galjoen Uitsig het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat 11, Tergniet, Mosselbaai, 6700, Wes-Kaap