Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GaMamadi Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Karien N
1 nag
5.0
Jan 2025

Mooi omgewing en gemaklike blyplek. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
GaMamadi Guest Farm
Dankie, Karien, kom kuier weer!

Ben D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Karoo ervaring op sy beste! Baie lekker gebly. Annalise is vriendelik en gasvry. Dadelik tuis gevoel. Lekkerste bykosse by die braaivleis gekry. En die honde is so oulik! Stilte en sterrekyk in die Karoo is net soveel mooier! Kon tot die hanslammers help melk gee!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
GaMamadi Guest Farm
Dankie, Ben. Was vir ons 'n voorreg om jul te kon ontvang. Kom kuier weer!

Dean D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Goed gerus. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
GaMamadi Guest Farm
Dankie Dean, kom kuier weer!

Amanda M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Peaceful, convenient location and great hosts. Annelise is a wonderful, welcoming hostess, willing to be flexible (within reason, of course!) in terms of check-in and check-out, which was very helpful for me. The unit was spotlessly clean, with everything I needed, and perfectly comfy for the night. Although located along the N1, the sound of traffic does not carry through to the accommodation, so it's a great location in terms of ease of access but without the disturbance of the highway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mieke L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Rus vir die liggaam en die siel. Ek en my man het net een aand daar geslaap, maar ons wens ons kon langer bly! Die plaas is mooi, die mense vriendelik en die atmosfeer rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annalise
GaMamadi Guest Farm
Dankie Mieke, dit was ons voorreg om julle te huisves, kom kuier weer!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Heerlik! Dankie! Dit was 'n wen besluit om by GaMamadi oor te bly. Aandeete was 'n fees en Annalise is gasvrou duisend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
GaMamadi Guest Farm
Dankie, dit was ons voorreg en kom kuier asb weer!

Riaan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peaceful, safe and very friendly service. We recently had the pleasure of staying at GaMamadi Guest Farm, and it exceeded our expectations in every way. The room was neat and beautifully decorated. The bed was incredibly comfortable, ensuring a restful night's sleep, and the bathroom was modern and well-equipped. The location is perfect, situated in Three Sisters. The hosts were incredibly welcoming and went above and beyond to ensure our stay was perfect, offering a great farm experience of the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
GaMamadi Guest Farm
Thank you, Riaan. It was our pleasure to have you!

Marietjie U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

GaMamadi is altyd lekker gesellig! Altyd lekker om by GaMamadi oor te bly. Baie vriendelike en bedagsame gashere wat jou laat welkom voel. Het selfs die verwarmers in die kamers voor ons aankoms aangeskakel om die koue te stuit. Heerlike etes en 'n warm kaggel om gesellig te kuier. Sal weer en weer daar bly. Kan met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
GaMamadi Guest Farm
Dankie, Marietjie. Was so lekker om jul terug te verwelkom.

Isabel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Netjies toegeruste eenheid. Lekker warm in die eenheid, hul het voorsiening gemaak vir die koue. In die aand is dit die mooiste sterreruim. Sal weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
GaMamadi Guest Farm
Dankie Isabel, dit was ons voorreg om julle te ontvang - sien uit na julle volgende kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaiboschfontein, Drie Susters, 7070, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu2dVjUDf2I0akpxn16iQyy2fvCJCXpRRZ57Cv11QIK4BuWfKqb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 Taaiboschfontein Three Sisters 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.853254249383 23.265739152696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang