Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gamtoos Castle Corridor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, Loerieweg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Gamtoos Castle Corridor is 'n bekoorlike oord op die oewer van die Gamtoosrivier, in die skilderagtige Kouga-streek, net 18 km vanaf Jeffreysbaai van die R102 af. Hierdie villa word deur majestueuse berge en die rivier omring, en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Elke gang beskik oor 5 slaapkamers, waarvan een 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak het. Al die gange bied toegang tot 'n gemeenskaplike leefarea met 'n gedeelde koffiestasie. Elke kamer is deurdag ontwerp om 'n rustige verblyf te verseker.

Die Bridal Self-Catering sal ideaal as 'n wittebroodsuite dien, of die bruid en haar gaste kan hiér aantrek. Daar is 'n dubbelbed en 3 enkelmatrasse. Dié suite beskik oor 'n aparte leefarea, kombuis en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Gaste het toegang tot 'n luukse privaat buitestort.

Hierdie verblyf is geskik vir funksies met tussen 20 en 50 gaste waar intieme troues, verjaarsdagpartytjies, 'n ooievaartstee of spanbougeleenthede gehou kan word. Gamtoos Castle Corridor spesialiseer in funksies en daar is 'n opsie om die houtvuur-oond vir pizza te gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tiffany Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die R102, Loerieweg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Gamtoos Castle Corridor het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kouga-Omgewing Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, Loerieweg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd81c1cee3dfec9de17e110b0bcf013c0821ff4fa0231a39648e357c149c717aed964a6fa7795b7a11e4764da598ca9eeef59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Off the R102 Loerie Road 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.918108 25.027556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang