Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Gansogie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Samuel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Good. Good, but they can do better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker en gemaklik gebly. Groot ruim huis, alles wat jy nodig het is daar. Stap afstand vanaf alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker gebly by Gansogie. Beveel met vrymoedigheid aan. Pragtig gerestaureerde ou huis. Omdat Calvinia baie warm word, is daar ruim voorsien in waaiers en 'n lugreëling. Alles baie skoon en vriendelike ontvangs was gereël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Gansogie
Baie dankie, was vir ons ook lekker om julle te ontvang! Kom gerus weer.

Corlia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie gasvry en bereid om te help. Baie vriendelik ontvang en hulp verleen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna V
1 nag
5.0
Des 2024

Pragtige huis met baie bekoring. Pragtige huis met persoonlikheid. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Pragtig! Dit was die oulikste, mooiste plek! Baie stil en veilig! Kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Gansogie
Baie dankie! Waardeer die resensie! Kom kuier gerus weer.

Ansie D
1 nag
5.0
Des 2024

Die buite braai en groot eetkamertafel was 'n lekker kuierpunt. Groot huis met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Gansogie
Baie dankie vir die mooi resensie!

Herman F
1 nag
5.0
Des 2024

Will definitely recommend Gansogie. Enjoyed the stay very much, good value for money and everything was there as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik. Baie dankie vir 'n heerlike oornagbestemming oppad Weskus toe! Al waaroor ek spyt is, is dat ons kuier so kort was daar. Die detail in elke dingetjie was raakgesien - van die seepies in die badkamer, die koue water in die yskas, die melk wat net genoeg was vir wat ons nodig gehad het, die matras vir ons kleintjie sonder dat ons eers hoef te vra - om net 'n paar op te noem. Alles was netjies. Alles was skoon. Ek sal vir seker julle plekkie vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
1 nag
5.0
Des 2024

Beslis aanbeveelbaar. Puik vriendelikheid en alles was net perfek. Ligging is ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mandie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 560
per nag, vir 7 mense
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 560
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    7 volwassenes, 1 kind, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 9, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA351062169e5f13b206c1d3e58dec4423d677667b8404560d3114fa69a9cf8180ffd3f0fe5018e9df3c45387d8a10b5256596?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 560 per nag, vir 7 mense 12 5 1 5 9 Stasie Way Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471895656236 19.776575058757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011