Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lambertweg 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Garden Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, selfstandige kothuis wat in 'n rustige tuin-omgewing op die eienaar se perseel geleë is. Die kothuis is in die klein dorpie Port Alfred, 2,4 km vanaf die strand geleë.

Die aparte kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n 3-kwart-matras indien gaste dit benodig; dit kan óf in die sitkamer óf die eetkamer op die vloer geplaas word. Die kothuis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas/vrieskas, 'n gasstoof en elektriese oond, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met volledige DStv en 'n DVD-speler, en lei na 'n patio met 'n tafel en stoele, 'n groot sambreel, ligstoele en draagbare braaigeriewe.

WiFi is regdeur die kothuis beskikbaar, en 'n verwelkomingspakkie verversings word vir gaste voorsien. Die kothuis is 1,1 km vanaf Royal Port Alfred Gholfklub, en die ligging bied toegang tot winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marco I
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful cottage, stunning garden and very pleasant host: a perfect stay. Extremely pleasant! Surrounded by a beautiful garden, the c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Surett D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, ontspannend, met alles wat jy nodig het en meer. Plek is smaakvol, rustig, en met baie aandag ingerig. Warm huislike gevoel. Die ruimte van d...
Sien meer
Okt 2024
Lian B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent holiday home in the heart of PA. Beautiful property and exceptionally well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Leonie V
Saam met lewensmaat
5.0
'n Keurige verblyfkeuse en ek sal graag weer hierdie plekkie kies. Die standaard van hierdie gastehuis was verbasingwekkend. Dit is luukse verblyf. Ab...
Sien meer
Jul 2024
Pumeza N
Gesin met klein kinders
5.0
A dream! We had the most amazing time, my daughter and I. Lots of bonding time in the beautiful garden, privacy for her to learn the pi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lambertweg 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lambertweg 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKTolImt1mzL9GL3h0S2gafwe2kqZNzEYt3aOi42p0YxTYZyhwe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 8 Lambert Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -33.602823180528 26.879328979168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang