Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Courtyard

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bernice En Jan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfect! Comfortable and clean! Times yes! Cheryl is the best host and thinks of everything! The bed is of very high standard and the accommodation is impeccable! We cannot wait to return to Plett and stay at Garden Courtyard!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Love it! I absolutely love this spot! Cheryl is an excellent host and has created a great place to stay. I'm definitely going to be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Garden Courtyard
Thank you, Albert! I look forward to seeing you back in Plett soon. Take care, Cheryl.

Izelle G
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Neat, clean, private, very accommodating hosts. Lovely garden cottage, very private and quiet. The unit is very neat and clean. Hosts are very accommodating and friendly. I would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Uitstekend en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charné V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Comfy and clean. Cosy cottage and very clean. Very comfy bed with WiFi and DSTV available. Coffee, cereal, yoghurt and milk available in the room. Will most definitely recommend this cottage. Very friendly couple who own the accommodation. Thank you for accommodating us on such short notice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel T
1 nag
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld, perfek vir goeie nag se rus en ontspan. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en gerieflike kamer. Ek het baie lekker geslaap en uitgerus. Als was perfek en ek het veral die kwaliteit linne op die bed waardeer en die stilte, rustigheid en privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik en naby die strand. Heerlik gebly - lieflike tuinwoonstel - baie netjies met klein ekstras wat verblyf aangenaam maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die ontvangs was baie goed en vriendelik. Het lekker gebly. Alles was baie goed en netjies, sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

I would definitely recommend this cozy, well-equipped, friendly Garden Courtyard. Had a wonderful stay. The accommodation was lovely, neat and clean, and the owner was very helpful, welcoming, warm and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie aangenaam, baie privaat en veilig. Baie vriendelike ontvangs. Ook baie veilig, privaat, netjies en skoon. Loopafstand van die strand. Vra gerus vir 'n strandstoel en -handdoek by die gasvrou. Ook 'n swembad op die perseel. Naby die Robberg-natuurreservaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R890
R 890 R 757
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R 890 R 757
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Skerry Vorelaan 17, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc48740462935b1477d2206b24c10c96eabbdfa90c9a2924f3e5b5af6fa289c2a6139fc5dd3e5511560d32145ea16f5126feb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R757 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 17 Skerry Vore Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -34.082588866176 23.365961009015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang