Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Retreat

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Peak-rylaan 13, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Garden Retreat is 'n pragtige grasdak-gastehuis wat in die tuinvoorstad Pinelands geleë is. Die gastehuis is net 750 m vanaf die King David Mowbray-gholfbaan geleë, en sy ligging bied toegang tot beide die N1- en N2-hoofweë. Die oorspronklike eiendom is uit die 1940's en is opgeknap tot 'n beoogde ruimte van die ou struktuur tot 'n meer moderne voorkoms.

Die eiendom spog met 'n welige tropiese tuin en is ontwerp om privaat te wees met net 3 kamers beskikbaar. Die kamers bestaan uit 1 en suite-kamer binne die huis, 'n kothuis en 'n rondawel. Elke kamer het sy eie badkamer en 'n privaat ingang, en is toegerus met lugversorging, 'n TV, 'n haardroër, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Om te ontspan, kan gaste van die verhitte swembad, kroeg en gastesitkamer gebruik maak. 'n Thai-massering kan ook gereël word. Die kontinentale ontbyt kan verander word om aan gaste se persoonlike behoeftes te voldoen. Die kontinentale ontbyt is by die tariewe ingesluit. Die gastehuis bied ook 'n klein tapas-spyskaart vir die middae en die moontlikheid om saam met jou gashere aandete te eet, saam met 'n goeie glas wyn.

Die gastehuis is 8,2 km vanaf Kaapstad se sakekern, 12,8 km vanaf Tafelberg-lugkabelbaan en 9,2 km vanaf Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin geleë. Die N1- en N2-hoofweë bied toegang tot die Paarl, Stellenbosch en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Peak-rylaan 13, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Peak-rylaan 13, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c462dc7c07f8bc3491f009379dd8e541953047562457de24821d8771b30f15cd4e4a83860bdeb1ba85bcf47027a0050c52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 13 Peak Drive Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-00:00 11:00 -33.941794239333 18.494098588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang