Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Route Lekkerte Le Vallia

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carnationstraat 3, Levallia, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Garden Route Lekkerte Le Vallia is 'n bekoorlike kliphuis en bied selfsorg-akkommodasie aan gaste wat George besoek. 'n Winkelsentrum, gholfbane en veilige swemstrande is net 'n entjie se ry van die huis af.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is op onderste verdieping, en suite en het 'n groot instap stort, en die tweede badkamer is apart op boonste vloer. Daar is 'n gastetoilet op die grondverdieping.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, 'n ketel en kooktoebehore. Verdere geriewe sluit in TV's met DStv in hoofslaapkamer, asook in die sitkamer. Daar is veilige parkeerplek en daar is 'n ingeboude braai-area in die motorhuis en daar is 'n buitebraai-area, 'n onderdak-kuierarea voor die motorhuis en die huis is beveilig met 'n alarmstelsel en afstandbeheermotorhek. Die eenheid bied 'n uitsig op die Outeniekwaberge vanaf die stoep.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Tuinroete Botaniese Tuin, George se gholfklub, Heroldsbaai, Victoriabaai, Garden Route Mall en talle wynplase in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jaques G
Gesin met klein kinders
5.0
Dit het gevoel jy bly in jou eie huis. Ons het die verblyf geniet. Maggie het ons goed ontvang. Alles is netjies en goed ingerig. Ons sal weer en weer...
Sien meer
Jun 2024
Eloise M
Saam met vriende
5.0
Dit was wonderlik, net bietjie koud en nat, maar ons het ons nogtans geniet. Ek het eerlikwaar geen klagtes oor die plek nie. Ek sal dit met liefde vi...
Sien meer
Jun 2024
Zanmare V
5.0
Amazing. Was very nice and friendly, would definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Rosemary O
Gesin met klein kinders
5.0
No complaints, thank you. It was a lovely, peaceful and safe stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Annika V
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie ligging, fantastiese gasvrou. Die verblyf was fantasties! Dit het alle verwagtinge oortref!
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Carnationstraat 3, Levallia, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden Route Lekkerte Le Vallia het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carnationstraat 3, Levallia, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ6EblAQMQSJa5FvkIwKLH1wzDc64sIcIPRHFzK4qtfYcNcUhcE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 78 5 1 5 3 Carnation Street Levallia 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975479 22.491298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang