Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Christi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Gariep Cottage
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Adriaan D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Adriaan D

Nie bevredigend nie.

Geen warm water met aankoms nie, eers ure later herstel. Geen eettafel of stoele waarby geëet kon word nie. Gee broodrooster of mikrogolf nie. TV-afstandbeheer werk nie na behore nie en kon vir lang tye nie benut word nie. Voertuig moes buite perseel in straat parkeer word. Eienaars egter baie vriendelik en behulpsaam As hulle aan die bostaande aandag kan gee sal dit baie bydra tot die geskiktheid as aanbevole akkommodasie.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gariepstraat 626, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4f5c6df43e8561ad5d6211c9d94fe85eaaf77411626bbdfa433df2d9ac6a3a6b68ff2e75f7aeed42ea3d7919a50ee99b5a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 626 Gariep Street Erasmuskloof 0181 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.8175287 28.2714592
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang