Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariepview

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 648 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Steven R
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Die view is iets om te beleef. Gariepview sien ons vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Alle was reg. Alles was skoon, en het 'n mooi view gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik uitgerus na heeldag op die pad. Kommunikasie met gasheer was puik! Ons het heerlik gebly in 'n netjiese, skoon woonstel met die mooiste uitsig oor die dam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig en mooi uitsig oor die dam. Netjies met puik geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitsig! Stilte! Wow! Pragtige uitsig, stil en rustig. Netjies, minimalisties en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grietha P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Asemrowend met sonsondergang oor dam. Ons was baie tevrede en verras oor die mooi netjiese verblyf en die mooiste uitsig oor die dam. Ons sal definitief weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie mooi uitsig. Plek is baie modern. Die bad werk net nie baie lekker nie. Dis mooi, maar wieg en kraak as jy inklim. Dink nie 'n ouer persoon sal die bad kan gebruik nie. Hulle moet dalk oorweeg om 'n stort eerder in te sit. Verder is die plek baie mooi met 'n mooi uitsig van die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errol K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Stay over travelling home from Western Cape to Gauteng. It was cosy, peaceful and quiet, and the view was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lugversorging is welkom. Foto vanaf kamer 1 nie dieselfde as voorheen. Ons is heel tevrede, dankie. Mooi uitsig. Handstort sou handig gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker gewees. Was heel aangenaam en het lekker geblyk en was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heincke
Gariepview
Baie dankie vir julle ondersteuning! Julle is altyd welkom. Geseende groete tot 'n volgende keer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heincke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 648

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R888
R 888 R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R888
R 888 R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Staanplek 837, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA173fd9f79d1f373022915be34db735517cc5290e6d4397acd7437dc80e43ba496e231b02f788bb8114b92b179a51957ec530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R888 nouVanaf R799 per nag (plek vir 2) 648 5 1 5 Stand 837 Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.601026308666 25.497652687697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang