Gariep Poplar Self-catering
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghaanstraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gariep Poplar Self-catering is in Gariepdam, 'n dorpie aan die noordelike oewer van die Oranjerivier. Gariepdam is 57 km wes van Bethulie en 55 km noord-oos van Colersberg op die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad.
Gerieflike verblyf word aangebied in 3 selfsorgeenhede. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuis. Elke eenheid het 'n yskas, stoof, mikrogolf, TV met OpenView-kanale en lugversorging. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area.
Die dorpie spog met toeristebesienswaardighede soos die Gardiepdam en die Gariepdamnatuurreservaat, asook ander kleiner besienswaardighede. Dit is die ideale oornagplek op pad of 'n vakansiewegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Laurie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Berghaanstraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Gariep Poplar Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghaanstraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang