Gartmore Guest Farm
Beskrywing
Die Rondawel is 'n ideale plekkie vir 'n paartjie. Dit is knus dog ruim en het alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg. Die Rondawel het 'n koningingrootte-bed, 2 stoele en 'n 2-sitplek-etenstafel. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. 'n Kind kan op 'n matras geakkommodeer word, en 'n baba in 'n bababedjie. Die Rondawel het sy eie onderdakbraai-area met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die sitarea het 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié kothuis beskik oor 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n stoep en vuurmaakplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gartmore Plaas, Karkloof, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang