Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Cottage Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Anemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 17 resensies vir Gecko Cottage Gastehuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Sophia L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia L

Plattelandse gasvryheid.

Lekker koel plek in die warm Noord-Kaap.

Hester V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V

Gasvryheid was puik.

Baie lekker gewees. Die eienaars en hul helpers het regtig die ekstra myl vir ons geloop.

Magriette D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magriette D

Skoon, gemaklik, alles wat jy nodig het vir 'n nag se oorslaap of langer.

Baie vriendelike verwelkoming. Selfs voor die tyd gebel om te vra hoe laat ons arriveer. Alles was baie skoon en netjies. Ons het net een nag oorgeslaap maar sal definitief volgende keer langer kuier. Baie dankie julle vir julle gasvryheid en die ekstra kamer.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Pieter K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter K

Skoon en netjies.

Geriewe was van 'n goeie gehalte, seker van die beste in die dorp. Het lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Lian M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lian M

Rustig.

Dit voel of jy in 'n boomhuis bly. Daar kan wel 'n kombuiswasbakkie in die kothuis wees. WiFi het amper geen sein gehad nie.

Dina - Marie P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dina - Marie P

Heerlik gekuier. Vriendelik ontvang.

Ons het 2 aande oornag. Elders gekuier en net daar geslaap. Pragtige plekkie, maar kleinerig as jy saam met ander mense wil kuier daar. Blinkskoon en netjies. Wat van 'n rooibossie ook insluit by die tee en koffie dalk? Die regte melk in die yskassie was 'n wenner !

Archibald N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archibald N

Baie mooi eenhede, maar die houtkonstruksie en grasdakke is 'n probleem met klank.

As gevolg van die houtkonstruksie en grasdakke is geraas 'n geweldige probleem. Die geraas van die lugversorgingseenhede is geweldig steurend en dan die mense in die eenheid langsaan het seks gehad dat die hele gebou bewe. Ons het moër opgestaan as wat ons was toe ons gaan slaap het.

San-mari L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
San-mari L

Lekker gebly.

Dankie vir die lekker blyplek.

Tharia K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tharia K

Baie lekker gebly.

Die kamers is baie oulik. Klein, maar oorgenoeg vir die hoeveelheid mense wat in elke kamer bly. Die diens was net so goed.

Koos D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos D

Baie aangename ontvangs en gasvryheid.

Waarde vir geld en hoogs aanbeveel.

Diana J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Diana J

Nie van die beste nie.

Nie een keer die hele naweek warm water gehad nie. Ontbyt soos op website, nie ingesluit nie. Moes nog ekstra uitgawes aangaan vir ontbyt, nadat tarief hoër was as ander gastehuise. Veilige parkering was daar net vir 3 motors, ander voertuie moet buite in straat parkeer.

Ann V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V

Regte oase in Prieska.

Gul ontvang deur eienares van Gecko. Eenheid smaakvol gemeubileer en rustige atmosfeer.

Karina F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina F

Baie aangename verblyf, vriendelik en gasvry.

Kamer was stylvol en gemaklik. Ontbyt was baie heerlik. Verblyf het baie beslis waarde vir geld. Baie dankie vir die vriendelike en gasvrye verblyf.

Brendan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan B

Friendly staff, rooms are well finished and comfortable.

Breakfast options were quite limited.

Jan N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan N

Baie raserig.

EK het in die houtkamers gebly. Boonste vloer as mense rondbeweeg is dit raserig. Die lugversorger raas so jy kan dit nie aan sit en TV kyk gelyk nie, want jy kan niks hoor op die TV nie. Wanneer dit aan en af sit is dit reuse lawaai. Kon nie op die WiFi inkom nie, sein te sleg. Meubels in die kamer is stukkend - tafeltjie waar tas opgesit word se poot is gebreek.

Gecko Cottage Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Jan. Die kamer wat jy opgeneem het was nie kamer 2 wat jy bespreek het nie...nadat jy ingelig is dit is nie jou bespreekte kamer nie, het jy self gekies om daar te bly in die hout eenheid.
Wat tastafeltjie betref..die poot het iemand gebreek maar niemand was bewus daarvan nie.
Dankie dat jy ons inkennis gestel het. Die sein is baie swak in Prieska agv die toring wat herstel word.

Gecko Cottage Gastehuis
Dalene D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dalene D

Plek is baie mooi.

Ons het 2 kamers bespreek, maar net een ontvang met 2 beddens bo teen dak. Die kamer bo was so warm dat ons die matrasse afgedra het sodat die 2 studente daar kan slaap. Ons het gevra vir 'n kamer met 'n bad, maar net 'n stort ontvang. Ons het vir 2 kamers betaal, maar slegs 1 gesinskamer gekry.

Gecko Cottage Gastehuis se terugvoer

Ek vra onverskoning as daar 'n misverstand was, maar julle het suite 5 bespreek wat 4 gaste kan slaap, en betaal. As julle ontevrede was met aankoms kon ons die probleem daar opgelos het.

Gecko Cottage Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjxRYBRY2UK2eTzDyaVh10kPOLT6OJqpz3FUlOJD7OFgYS2mULY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 6 Voortrekker Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.669991717751 22.750836893115
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang