Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko's Place

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Jenny D
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Comfortable accommodation and attentive host. We were a family of 5 adults. The cabin is spacious and well equipped. The staff were friendly and helpful. Our hosts took time to give us a tour of the area and shared intersting facts. It's a perfect destination if you enjoy beach walks, hiking, fishing and offroading.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Gecko's Place
We are glad you enjoyed your stay and it was lovely to meet you and your family. Hope to see you back here again sometime. Sandra

Tamara V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Paradise. Absolutely wonderful, everyone was so friendly and a short walk across the street to the most amazing beach. The gardens are beautiful and so lush. We had a few issues getting there because of traffic and the rain, but the host was so understanding and accommodating. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Gecko's Place
We are very glad you enjoyed your stay at Gecko's Place. Hope to see you again soon.

Elfreda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2023

Affordable. Basic affordable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2023

The campsite was very basic - camping in someone's garden. The toilet and shower were clean, but precarious plumbing and electrics. Sadly the beach, although across the road was filthy, but not the fault of the owner, Louie, who was friendly and helpful. I would not recommend a trip to Port St Johns.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Sandra
Gecko's Place
I am very sorry to hear you did not enjoy Port St. John's. Unfortunately, there was a massive storm shortly before your visit, hence the debris on the beach. Beach clean-ups are done regularly, but sometimes nature has its own way and it also shows us how much plastic, etc is floating in the ocean.

Tania S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Very friendly host, lovely and safe spot. Gecko's place had quick responses and a great camping site with green grass and lots of shade.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Gecko's Place
We are glad you had a good time at Gecko's Place. Hope to see you back soon.

Graham P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

Relaxing atmosphere. Value for Money. Ghekos Place is situated on the Wild Coast near Port St Johns. The cabin had all the necessary items needed for a stay, however, be prepared or its a long drive (~20 minutes plus) to the nearest shop, but guess that's the uniqueness of the place. You can sit back and unwind after a day's work or if on holiday even better all day. The beach is a short walk away. I hope to be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Gecko's Place
We'd love to see you again Graham.

Marieta M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2021

Mooi omgewing by see. Mooi kampplek met vriendelike personeel. Ablusie kort egter aandag.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fienie G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2020

Pragtige ligging, vriendelike mense, 'n klipgooi van die strand af. Net vir ervare en geharde kampeerders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Gecko's Place
Baie dankie, ek is bly julle het julle vakansie geniet.

Tertia E
Lang verblyf
4.2
Jan 2020

Onvergeetlike avontuur. Geckos Place het diep in ons harte gekruip. Ons was ‘n familie van 14 mense wat vir 2 weke gekamp het. Ons vat baie mooi herinneringe saam. Die see se gedruis in ons ore was fantasties. Die strand is letterlik oorkant die pad. Daar was altyd warm water in die storte, maar die hele groep voel die badkamers het dringende opgradering nodig. Die toilette het dikwels nie gewerk nie. Joseph het wel elke keer die probleem kom oplos. Die storte en toilette was nie altyd skoon nie en die dak lek as dit reën wat maak dat daar geen spasie is vir handdoeke en klere nie. Joseph was ‘n staatmaker in meer as een opsig, altyd gereed om te help. Die kampplek is omhein. Ons het nooit onveilig gevoel nie. Patches, oom Louis se hond, het ons bederf met gereelde kampbesoeke. Sy is ‘n pragtige dier en kruip maklik in jou hart in. Die plaaslike mense van Port St. Johns is vriendelik, behulpsaam en goedgesind. Daar is soveel mooi goed om te sien. Geckos Place het groot potensiaal. Oom Louis, ons het baie lekker gebly, dink net dis dalk tyd vir ‘n badkamer upgrade.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Toerie V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Wonderlik, ideaal vir kinders! Dit het ons verwagtinge oortree, als was perfek. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 113 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poenskopweg, Agate Terrace, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04d6ad98c14c866b33a1627ef644840195f1b230c8aed774bbcf2693859d566a6172ac4e69df09496c24773586720ffb794c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Poenskop Road Agate Terrace 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.612936 29.571652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang