Geckos Rest
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Somersetweg 6, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R890R594 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geckos Rest is 'n rustige en unieke gastehuis wat in die tropiese kusdorp Southbroom skuil. Dit is die ideale gebied vir 'n ontspanne wegbreek met stil strate en welige woude, en is dus perfek vir wandel, fietsry en 'n draffie. Die strand is net 3 minute se ry en bied branderplank- en swemgeleenthede. Gaste kan ook Grannies Pool besoek waar kinders kan swem en snorkel. Hier kan gaste tennis speel of 'n potjie gholf geniet.
Verblyf is in 1 selfsorgkamer, asook 4 privaat en suite-slaapkamers beskikbaar wat elk hul eie stoep het. Elke kamer het 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan in die gemeenskaplike area met 'n sitarea, eetarea en kroek kuier, of hulle kan die swembad of die pragtige tuin geniet. Daar is ook 'n springmat en 'n boomswaai waar kinders kan baljaar. Geckos Rest is uniek as gevolg van sy hout-en-glasafwerkings wat deur die hele gebou strek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Somersetweg 6, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Somersetweg 6, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang