Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geelkop Plaashuis

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
John V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Gerieflike plaashuis met al die geriewe, insluitend braai en hout. Geelkop Plaashuis bied uitstekende akkommodasie vir jagters en families oppad na die bo Kalahari.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Geelkop Plaashuis
Dit was baie aangenaam om John en sy gade te ontvang. Hulle is netjiese en vriendelike mense. Hulle is baie welkom volgende keer.

Mano K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

We had a great stay. Great stay, value for money. Clean, neat, spacious and good for the soul! We loved it and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Geelkop Plaashuis
Mano en sy familie het die gastehuis baie netjies versorg. Hulle is aangename mense en altyd welkom.

Henno K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker! Heerlike rus na 'n lang pad se ry. Die huis was goed toegerus en baie netjies. Pragtige uitsig oor die Oranjerivier plase.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Geelkop Plaashuis
Henno en sy familie is dierbare mense en het die gastehuis perfek gelos. Ons sien uit om hul weer hier te hê.

Quintin G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Veilige, kontemporere plaasverblyf! Uitstekende plek! Baie oulike huisie, op 'n plaas! Alles wat jy nodig het is reeds daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Geelkop Plaashuis
Quintin is 'n netjiese en vriendelike gas. Ons sien uit om hom weer op die plaas te ontvang.

Jana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige uitsig. Die heerlikste bed met vir seker die lekkerste slaap nog ooit. Gasvryheid van die gasvrou was uitstekend. Sal definitief my roete beplan om weer daar te kan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Geelkop Plaashuis
Jana en haar aanstaande is vriendelike en netjiese mense. Hulle het my op hoogte gehou van hulle aankomstyd, wat my beplanning vergemaklik het. Die gastehuis is silwerskoon agtergelaat. Jana het ook aanbevelings gemaak om ons diens verder uit te bou. Ek hoop om hulle, weer hier te ontvang.

Priscilla S
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Gesellig aangenaam met alles wat werk. Gasvrou se huis silwerskoon en netjies met smaakvolle interieur. Alles werk en daar is genoeg warm water. Lieflike oop vensters met uitsig na buite terwyl sonnetjie al vroegoggend kan inkom. Gasvrou baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2024

Oornag stop. Plaashuis atmosfeer, met baie ruimte. Netjies en gerieflik.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Geelkop Plaashuis
Kobus is 'n uitsonderlik netjiese en bedagsame gas. Hy het die gastehuis onberispelik gelaat. Hy is welkom om weer oor te bly.

Jeanine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons het wou net bietjie wegkom, die plaas is mooi en ons het lekker ontspan. Ons het vreeslik lekker gebly! Die huis was skoon. Die huis is ruim. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Ons het regtig so lekker gekuier, in en om die huis. Ons het gaan stap op die plaas. Elke sonsondergang was besonders. Definitief elke sent werd. Baie dankie vir, ons kom definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Geelkop Plaashuis
Jeanine, dit was 'n voorreg om julle 2 te ontmoet. Dankie vir julle borrelende vriendelikheid en entoesiasme! En ja, julle het die omgewing verken. Een van die grootste boerderye se waatlemoene gaan koop. Padstalle ondersteun. Dankie vir 'n netjiese huis wat agtergelaat is! Kom asb. weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelkop Plaas 456, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b44641f3bc37af955a166b1cbad2c056fefeb5ea8ca3c5b709b4bc17b18c25ee41f70b830614709f272ba85f088c57ff22b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense 8 5 1 5 456 geelkop farm Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.640451491339 21.054383921818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang