Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geluksfontein Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
John H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Awesome. Ja, ons het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelis P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Baie goed. Heeltemal tevrede. Slegte weer dwing jou om binnenshuis te bly en mis 'n mens DStv.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christo
Geluksfontein Accommodation
Dankie vir u terugvoer

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lee V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Clean, private, secure, central. Place was very clean, love indoor braai, private and secure parking. Beautiful views on the balcony. Close to centre of Langebaan. Would definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Geluksfontein Accommodation
Thanks a lot Lee, For your support, Regards, Christo and Troy

Linda F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Tranquility. Well organised. The staff was very polite, friendly, and cooperative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Geluksfontein Accommodation
Thanks a lot for your support. Regards Christo

Loretta C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

We were greeted by the very friendly owner. He showed us around the property and informed us of the rules. We found the self-catering unit at Geluksfontein Accommodation to be lovely and private off the main house. Peaceful, very clean and tidy, and the owner kept in contact with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

It was a great stay. Only issue is that it's not ideal for a close family. Children need to walk back around the house to the room. The advertisement doesn't show that and that's misleading.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Christo
Geluksfontein Accommodation
Thanks a lot sir, for your support,

Mona C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lieflike plek, lieflike mense! Lieflike plek, superskoon en gerieflik, perfekte ligging binne stapafstand van restaurante, Spar, apteek en die strand. Christo is só aangenaam en vriendelik! Grootste bederf vir ons was die saamnooi op sy boot. Ons wou nie huistoe kom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Geluksfontein Accommodation
Baie dankie julle. Dit was lekker gewees om julle as gaste te kon bederf,

Wayne H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Als wat ons verwag het en waarde vir geld. Met ons aankoms het die eienaar Christo ons vriendelik verwelkom en die plek gewys en met ons vertrekking vriendelik gesels en ons 'n veillige rit huis toe toegewens. Sal definitief die plek aan ander aanbeveel. Baie dankie vir jou gasvryheid Christo. Die eienaar was so gaaf om geen extra kostes by te voeg vir ons 11 jarige dogter nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Geluksfontein Accommodation
Baie dankie Wayne. Dit was n groot plesier gewees om julle hier tekon ontvang, baie dankie vir julle ondersteuning. Julle was great gaste. Liefde uit langebaan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Padrao-straat 23, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55bf7ad81a9ff226449cbd4419610c57da29cdeda1775d298e6719d23d2fc3c796988eeaec0ce0c7a3a246246bf339bf9561?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 23 Padrao Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.089198682665 18.037649242081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang