Gem of Manor
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Manor-laan 85, Berea, Westridge, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R920 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Gem of Manor is gerieflik in Westridge geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers.
Verblyf word gebied in verskeie eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank, terwyl 2 van die eenhede 'n ekstra enkelbed het. Die badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, sowel as 'n etenstafel met sitplek vir 4 wat sentraal geleë is. Vir gaste se vermaak is daar 'n TV met DStv-kanale in elke eenheid, asook gratis WiFi en 'n lessenaar vir diegene wat wil werk. Bykomend, het elke eenheid 'n privaat stoep met buitesitplek.
Alle gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Russies
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Natalja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Manor-laan 85, Berea, Westridge, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gem of Manor het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Berea Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Manor-laan 85, Berea, Westridge, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang