Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gemstone Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redelinghuys 15, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Gemstone Guest House is in Klerksdorp geleë, net 'n kilometer van die N12 Diamantroete af. Gemstone Guesthouse is die perfekte wegbreekplek vir die beste gerief en bekostigbare huislikheid. Die vriendelike atmosfeer is ewe aantreklik vir die sakereisiger en die vakansiereisiger.

Die gastehuis beskik oor 13 kamers en 4 selfsorg-eenhede met slaapplek vir altesaam 37 gaste. Kamergeriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, DStv met sekere kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, borde asook toiletware en handdoeke in.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, veilige parkeerplek op die perseel, manjifieke tuine en daar is 'n rookarea buite in.

Gemstone Guest House is naby Virgin Active, 'n hospitaal, restaurante, Matlosana Mall, wildkykervarings asook 2 verskillende gholfbane geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lorraine J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies. Ons sal beslis weer van hul dienste gebruikmaak. Baie lekker gebly. Baie veilig.
Nov 2024
Mandi D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goeie diens. Uitstekende verblyf. Goeie diens. Netjiese kamers.
Jun 2024
Maricia V
Gesin met klein kinders
5.0
Veilige plek lekker geleë in Klerksdorp. Wat wonderlik was, was dat die swembad. Ons het lekker gebly by Gemstone. Die personeel was vriendelik en die...
Sien meer
Mrt 2024
Malan T
Gesin met tieners
5.0
Lekker bed. Fantasties lekker geslaap!
Mrt 2024
Jakkie J
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike diens. Baie dankie vir die gasvryheid. Sy het ons baie welkom laat voel.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Redelinghuys 15, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Gemstone Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redelinghuys 15, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArFWyNi4pWysWBzjMj3OymWVM3wMnNW0QGuX1oclcSzSAhEYSN2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 15 Redelinghuys Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.84540803555 26.683896460679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang