Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Genoeg

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vondelingstraat 7, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 550 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Genoeg is 'n selfsorgvakansiehuis in Langebaan en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek naby die hoofstrand, winkels, poskantoor en restaurante.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. WiFi word voorsien.

Daar is ook 'n aparte braaikamer met 'n ingeboude braai, asook 'n buitebraai-area. Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Fanus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Vondelingstraat 7, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Genoeg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Breë gange
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vondelingstraat 7, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1d9dc7c55fd8538ef6f72fbe923a4a43642fc286cee7cb2a8623a032fdf7197821fd58edef995f05f7e6c2a9097bed69528?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 7 Vondeling Street Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.088085184263 18.036923301328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011