George Hay Hideaway
Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Westmeath-weg 50, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
George Hay Hideaway is in Parkview, Gauteng, geleë en bied gehalteverblyf wat perfek is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Parkview is 'n plek waar tyd skynbaar stilstaan en waar gaste die rustigheid en natuur kan geniet.
Die knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi. Daar is ook 'n studeer-area met 'n lessenaar. Die eenheid het sonpanele om kragonderbrekings te voorkom.
Buite is daar 'n braai-area en 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Westmeath-weg 50, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
Sien meer verblyf in Parkview Randburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Westmeath-weg 50, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang