Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gerald's Gift Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2019

Our second stay. As good as the last time. A great place to stay. Felt very safe, great breakfasts. Beautiful grounds and lovely walks/runs amongst the lemon trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lee-ann D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2018

Uitstekend. Goeie diens van begin na einde. Ek en my gesin het dit regtig geniet. Baie baie mooi plek. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2015

Ek sal enige tyd hier gastehuis aanbeveel! Ons het in hulle nuwe gesinskamer gebly en dit was netjies, gemaklik, ruim en ons het tuis gevoel. Die eienaars is behulpsaam en gaan die ekstra myl vir hulle kliënte. Ons het SO lekker geslaap, geëet en gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaretha M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2015

'n Puik, rustige en gerieflike gastehuis. Die tuin is asemrowend mooi. Ligging is goed vir verskeie aktiwiteite en binne bereik van goeie restaurante. Ontbyt was heerlik en ons het tot 11 uur gekuier - selfs ons motor het 'n was gekry! Ideale plek om Addo te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James C
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2015

Not worth 4 stars. A nice experience spoiled by no refrigerator or television in the rooms. There was warm bottled water in the room, but no ice if needed and had to be collected. The first room we were offered had a rack for your case with no storage space at all. We all felt that the accommodation in general did not deserve 4 stars and needed refurbishing. During the course of our trip we did stay in two 4 star guest houses which were less costly and worthy of their rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gertruida S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2014

Ons het twee aande oorgeslaap. Baie vriendelike ontvangs. Pragtige tuin - skep 'n gevoel van rustigheid. Baie ruim slaapkamers - smaakvol gemeubileer. TV met DStv in sitkamer vir besoekers. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorraine T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2014

Would like to go back again! Close to Addo Elephant Park's main gate. Very good breakfast. Overall very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lana K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2014

'n Huislike atmosfeer! Sal beslis weer teruggaan. 'n Wonderlike gasheer en gasvrou. Baie netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sadie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2011

Nothing was too much trouble for Susan. Stay was great, the breakfasts were wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R2 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R336 na Kirkwood, Sunland/Selbourne, Addo, 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHuv4MLTSob1RQGGC9TLG1uftLSLVTxiw2N3pxrEYikjMxPL1Gh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 R336 to Kirkwood Sunland/Selbourne 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -33.505966788672 25.653730630875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang