Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Getaway Self-catering Tygervalley

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Cheryl V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Excellent. Was okay, couldn't get the best out of it because of our convention, but I slept like a baby. Beds were very comfortable. The only thing they didn't have was a grader, but further on it was very pleasant to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Getaway Self-catering Tygervalley
Thank you, Cheryl, We appreciate your feedback and will use it to improve our facilities.

Jean-pierre F
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Ek het baie lekker gebly. Pynlik netjies en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra M
Kort verblyf
4.0
Jun 2023

Familie was vir doktersbesoeke hier. Naby alles en skoon en veilig. Die plek was netjies, skoon en veilig. Alles wat ons benodig het, was daar. Baie goed geplaas - alles binne bereikbare afstand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Nov 2024

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Nico
Getaway Self-catering Tygervalley
Dankie vir die terugvoer en voorstelle. Ons sal nuwe strategieë implementeer vir 'n gemakliker verblyf in die toekoms. Vriendelike groete, Cassidy

Daniël S
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Feb 2023

Het darem slaapplek gehad. Blyplek is ruim. Geen badkamerseep. Opwasbenodighede baie swak. Kombuistoerusting baie swak as jy drie dae en langer bly. Ontvangs was nors en nie baie behulpsaam nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
2.4
Mei 2023

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
1.8
Mei 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Rushaan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Sep 2023

Average. There was no braai place as advised, when asked about it, it was said it was a mistake in the advertisement, we had to get our own braai. It was an inconvenience as we thought everything was there, 1 toilet paper in each toilet and we were there for 3 days. House was not clean. But we just went forward as planned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Tommy T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

An awesome stay! What a wonderful experience to get professional treatment from the start to the end! The apartment is very well located and is truly worth another visit. Very clean and the staff is very friendly and helpful. Thanks for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Getaway Self-catering Tygervalley
Thank you for your review. I am happy to hear that you enjoyed your stay with us. Getaway Self-Catering

Danie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Puik. Allles was perfek en plek is skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Getaway Self-catering Tygervalley
Dankie Danie, vir u resensie. Baie bly om te hoor u het dit geniet. Hoop ons sien meneer gou weer. Groete, Getaway Self-Catering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 119

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woolfstraat 4, Kenridge, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd7a31a92e9337b54e97b3acb440d84af635b7df36cfeb983619c26fc279a45d82669b549e57c1e1a63fdc6d46145aff3d94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 4 Woolf Street Kenridge 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8661 18.63497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang