Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Giardino @ 194

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 101 resensies vir Giardino @ 194
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chris T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T

Baie aangename en veilige oornagbestemming.

Ons geniet altyd ons verblyf by Giardino. Henry en Riaan laat 'n mens altyd welkom en tuis voel, en die ontbyt is uitstekend.

Nicolene J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

Baie lekker gebly.

Baie mooi en rustig. Eienaar is gasvry en hulpsaam.

Nicoleen T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen T

Pragtige gastehuis, uitstekende diens.

Dit was perfek vir ons behoefte. Die gasheer het spesiaal vir ons vroeg ontbyt gemaak, wat ons baie waardeer het.

Abraham (abri) V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham (abri) V

Very pleasant.

Comfortable, good value for money. Beautiful garden.

Leonie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Giardino @ 194 is 'n ware oase van lafenis vir 'n moeë liggaam en siel.

Giardino @ 194 was by uitstek die hoogtepunt van ons verblyf in Welkom. As gashere het Riaan en Henry geen steen onaangeraak gelaat om ons tuis en gemaklik te laat voel nie. Henry se ontbyt was smaaklik en die porsies meer as genoeg. Die perseel is in puik kondisie en die tuin lok jou uit om te ontspan. Die kamers is keurig en smaakvol ingerig om aan alle behoeftes te voldoen tot by die muskietmatjies om 'n rustige slaap te geniet. Giardino @ 194 is werklik 'n aanwins vir Welkom se sakesektor. Ons weet waar ons sal oorbly tydens 'n volgende besoek.

Hendrik J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik J

Hartlike ontvangs en huislike atmosfeer.

Baie mooi plek alles was mooi netjies en skoon.

Neil B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil B

Wonderful.

The accommodation was as described. A really enjoyable experience.

Anel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel J

Gerieflik, skoon, pragtig.

Heerlike gastehuis. Pragtige kamers met persoonlike vriendelike diens van eienaars. Sal sterk aanbeveel.

Weston Matongo M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Weston Matongo M

The place is clean and quiet so one can work.

All is well and it's a safe area.

Abraham (abri) V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham (abri) V

Great value for money, excellent friendly service.

Great value for money, beautiful garden.

Abraham (abri) V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham (abri) V

Very pleasant place.

Beautiful garden, comfortable rooms and great breakfast. Very pleasant place.

Gerda V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Voortreflike verblyf vir groot en klein.

Dit was heerlik om in sulke keurige kamers te oornag. Ons het ingestap in snoesige warm kamers met 'n lekker sjerrietjie om die dag af te sluit. Die gastehuis se diens is voorwaar voortreflik. Ons bespreek al van 2016 hier en dit bly 'n lekker ervaring.

Janet E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet E

Aangenaam.

Die diens was aangenaam, ontbyt was heerlik en die gastehuis is veilig, skoon en netjies.

Mari M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M

Beautiful, pleasant & delightful.

Because we had to travel to Bothaville every day for NAMPO, they packed a breaksfast for us to take on the road. We were welcomed home every night to a clean room with fresh towels & all condiments replaced.

Andre V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Gerieflike kamers, fantastiese ontbyt, vriendelike gasheer, veilig, goeie ligging en die perfekte gastehuis.

Giardino het aan al ons verwagtinge voldoen. Ons sal definitief weer terugwees.

Jeanne J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne J

Baie aangenaam.

Sal weer daar bly. Heerlike ontbyt.

Mokhele M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mokhele M

Good.

It was a lovely place. Very welcoming. We'll certainly go back.

Barry D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry D

Excellent service and breakfast.

A most comfortable and enjoyable stay away from home. Thank you. Our TV remote control needs new batteries! There are limited DStv channels.

Luchel D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luchel D

Lekker plek en lekker mense.

Ons het baie lekker gebly. Al was die krag 'n bietjie van 'n storie, het ons darm nog ligte, WiFi en ontbyt gehad.

Gert D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Gemoedsrus verblyf.

Die gastehuis is sentraal geleë, bied 'n rustige atmosfeer. Dit is skoon en netjies en verskaf 'n heerlike ontbyt.

Este R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este R

Baie naby MediClinic.

Het Giardino @ 194 gekies omdat dit so na aan MediClinic was om vir my pa in die hospital te kon besoek. Riaan en Henry het 'n lieflike plekkie met 'n mooi tuin. Die kamer was net wat ons nodig gehad het. Ons het ontbyt baie geniet en wil vir hulle baie dankie sê vir hulle belangstelling en gasvryheid.

Danie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Giardino @ 194 is 'n netjiese en veilige eenheid om te oornag. Ons was daar vir die Bokkieweek en na lang dae langs die veld was dit lekker om elke aand in 'n skoon en netjiese plek in te stap. Dankie vir jul gasvryheid.

Ingrid B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid B

Baie dankie vir die gasvryheid, die netheid, diens asook die rustige atmosfeer.

Die eienaars gaan uit hul pad om te verseker dat gaste welkom voel.

Cathleen H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H

Vriendelike en vinnige diens.

Gul ontvang. Pragtige plek, tuin 'n lushof. Skoon en netjies, heerlike ontbyt. Sal enige tyd weer 'n bespreking doen.

Ruvan L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruvan L

Best value for money!

Giardino presented us with very clean rooms, amazing hospitality and an amazing breakfast. We will 100% use them again for future trips.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste waarde vir geld!

Giardino het baie skoon kamers, amazing gasvryheid en 'n amazing ontbyt. Ons sal 100% weer hulle gebruik vir toekomstige kuiers.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Heinrich V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich V

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon.

Puik oornagplek vir die reise.

Morné V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné V

Aangenaam.

Baie netjiese plek. Goeie waarde vir geld.

Jeanne N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne N

Thoroughly enjoyed!

Lovely gardens and friendly hosts. Loved the 3 resident yorkies as well! Beautiful setting!

Johan P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Pleasant.

Was welcomed and made me feel at home. My doggie was accepted, thanks! Room was very clean and tidy. The place was very well decorated. Thanks guys!

Yolindi V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolindi V

Mooi, goed versorgde gastehuis.

Giardino is 'n netjiese goed versorgde gastehuis met 'n lekker atmosfeer, ons is vriendelik ontvang en ontbyt was heerlik die volgende oggend. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Margie C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margie C

Gerieflike verblyf. WiFi werk goed.

Verblyf is voldoende. Baie billik geprys.

Nadia K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K

Baie goed.

Hulle doen baie moeite.

Juan K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan K

Awesome!

Will stay here again.

Marinda S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Heerlik, vriendelik en baie behulpsaam

Gedurende beurtkrag is daar heerlike warm water aangebied en ontbyt was presies op tyd bedien en heerlik.

Daniel L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L

Goeie waarde vir geld.

Baie aangename gasheer. Skoon, netjies en veilig. Lekker ontbyt.

Adéle V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V

Baie lekker en baie vriendelike en aangename mense.

Lekker en rustige plek. Netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker gewees.

Riaan V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Hartlike eienaars wat beste lewer.

Kry waarde vir geld. Kan op eienaars vertrou om beste te lewer. Kamers baie netjies en skoon. Pragtige rustige tuin.

Francois D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Dit was skoon en netjies, vriendelik ontvang en hulle het moeite gedoen met enkelbeddens.

Ons het gevra vir enkelbeddens in plaas van die dubbelbed, dit is gedoen voordat ons gearriveer het. Ons is vriendelik ontvang en hulle het gehelp met ekstra eetgerei toe ons die braaigeriewe wou gebruik. Plek is skoon en netjies.

Lizelle N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle N

Rus vir die siel!

Riaan en Henry was so verwelkomend en professioneel! Die tuine is pragtig en mens kan nie help om die rustigheid in te neem en net af te skakel nie. Hoogs aanbeveelbaar, waarde vir geld en die ontbyt was heerlik!! ;)

Sonja K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K

Ons is van Parys en het by familie gekuier in Welkom. Giardino was n aangename verrassing, juweel in die goudstad.

Vriendelike, tegemoedkomende personeel. Kan enige een aanraai om daar oor te bly

Gerda S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Die gastehuis en eenheid was ongelooflik mooi. Diens was uitstekend en eienaar is so gasvry en hulpvaardig. Sal beslis weer en weer teruggaan.

Die eienaars van die gastehuis was so vriendelik en baie hulpvaardig. Die kamer was so mooi en netjies.

Naomi T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Naomi T

Could do much better.

The reception was not friendly or helpful at all and a small dog yapping at our feet was quite frightening. There was only one teabag in the room. The bed was comfortable and the room was clean, but the shower mat was not clean. The shower head needed fixing as it was gushing out water before it reached the spray head. No extras offered like a rusk with the tea in the room. The TV screen is too small to be useful. The grounds are well maintained and the setting is tranquil. We asked for a lunchpack rather than a breakfast, but as we said we may be leaving at ten, it was not ready when we happened to be leaving earlier. Nothing else like fruit or yogurt was offered instead. We were disappointed with the lack of hospitality from start to finish.

Marthina J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marthina J

Kamers netjies, maar die geboue het dringend opknapping nodig.

Daar is baie rotte op die plafon wat jou heelnag wakker hou. Indien die eienaar nie die rotte kan beheer, gaan hy baie kliënte verloor.

Dirk K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Dit was awesome.

Die personeel is professioneel en vriendelik. Die diens uitstekend. Netheid is van hoogste standaard. Die area is stil en veilig vir gaste en voertuie. Die aanwysings was ook baie duidelik en maklik om te vind. Dankie vir julle goeie diens en hou so aan. Voorspoed met julle besigheid.

Chenay P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenay P

Quiet, clean, beautiful and very welcoming.

I was sick when I arrived at Giardino. They took care of me by providing food, checking up on me and going the extra mile of getting me medication without me asking for it.

Eric Charl J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric Charl J

Dit was baie lekker en die ontbyt is waarde vir geld.

Kon nie vir better verblyf gevra het nie. Waarde vir geld en die lugversorging in die kamers het die warmte van Vrystaat vergete gelaat buite die deur. Alles was baie skoon en ontbyt was vullend en baie lekker.

Michael F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

Waarde vir geld.

Baie netjies. Vriendelike diens en mense is baie hulpvaardig

Gert V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Thanks so much for a great stay!

The service was great, food was good and the room was nice and cosy too! Lovely atmosphere and would stay there again anytime. Home away from home!

Celeste N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste N

Excellent guesthouse, friendly and tasteful surroundings.

Beautiful gardens and tasteful decor in bedroom and the rest of the guest house. Very comfortable and great hospitality from the owners. Great experience.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende gastehuis, vriendelik en smaakvolle plek.

Pragtige tuyine en smaakvolle dekor in slaapkamer en die res van die gastehuis. Baie gemaklik en goeie gasvryheid van die eienaars. Goeie ervaring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jan-louis C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-louis C

Uitstekend.

Pragtige plek, mense is pragtig. Sal aanbeveel, verblyf was uitstekend.

Liesl H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl H

Pragtig skoon en netjies.

Ek en my vriendin was baie goed ontvang. Ons plekkie was baie netjies en skoon. Die hele plek is baie goed toegerus. Ons ontbyt was heerlik en die kos was baie. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Sebastian L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian L

Excellent stay at Giardino @194.

We had a wonderful stay, the owners were very friendly and welcoming, we had a great night's sleep and the room was very clean and comfortable.

Daleen R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen R

Aangenaam en huislik.

Vriendelike ontvangs in stil woongebied. Netjiese, versorgde kamers toegerus met die nodige en twee baie behulpsame bestuurders met addisionele behoeftes.

Carla M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla M

Waarde vir geld.

Baie vriendelike diens, kamers is skoon en netjies, sal enige iemand aanbeveel om daar te slaap!

Estelle P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Rustig.

Ons het dit baie geniet, baie vriendelik en lekkerste ontbyt ooit. Julle mag maar.

Marelize T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize T

Rustig.

Vriendelik ontvang met ons aankoms, maklike ingang na ons funksie/troue. Ontbyt was heerlik! Beveel hulle aan vir heerlike verblyf, mooi tuin en swembad, goeie kwaliteit beddegoed.

Gysbertus J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gysbertus J

Baie aangename atmosfeer met mooi tuin en baie voëls en duiwe wat koer.

Die huis en tuin is nie baie opsigtelik van die straat nie, maar wanneer die hek oopgemaak word, is daar 'n goeie verrassing wat op 'n mens wag. Die tuin met all die bome en struike gee 'n wonderlike atmosfeer van rus en vrede en 'n mens kan dadelik ontspan. Die kamer was heeltemal voldoende en ons het die nag daar baie geniet.

Johan M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Wonderlik.

Net een aand oorgebly, maar het gevoel soos 'n klein vakansie. Die eienaars is verskriklik vriendelik. Sal die huis enige tyd aanbeveel.

Margaret V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V

'n Fantastiese gastehuis!

Riaan en Henry het uit hul pad gegaan om ons gesin met klein kinders te akkommodeer. Niks was te veel moeite nie. Ons sal beslis weer daar oorbly wanneer ons in die area is.

Eugene J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene J

Amazing place to stay for one night or longer .

I loved the stay and the venue. Great choice in the upstairs rooms as they look out over the beautiful property. The pets are all super friendly and well behaved.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing plek om een nag of langer oor te slaap.

Ek was mal oor die verblyf en die venue. Great keuse in die boonste kamers aangesien hulle oor die pragtige perseel uitkyk. Die troeteldiere is baie vriendelik en goed gemanierd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Helga S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S

Awesome.

Ek beveel hul aan ten hoogste, beslis, absolute vriendelikheid, hulpvaardigheid, netheid.

Tesca S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tesca S

Baie netjiese plek en het baie lekker daar gebly. Sal definitief weer daar oor slaap.

Goeie ontvangs gehad met baie vriendelike mense wat plekkie bestuur. Netjiese en baie veilige plekkie. Sal weer daar oorbly en sal ook die plekkie aanbeveel vir vriende en familie.

Hannes K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K

Wow!

From the moment you enter Giardino @ 194, you notice that this is not just an ordinary guest house. The welcoming, gardens, room, cleanliness and supportive hosts all speak of lots of effort that's been put in to make it enjoyable for the guest. Thanks, Riaan, for even adjusting your breakfast for our diabetic needs. I would recommend it for every one, you owe it to yourself.

Hanlie J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J

Awesome.

Fantasties. Netjies. Warm. Vriendelik.

Melanie C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C

Wonderlik.

Uitstekende diens, wonderlike mense om by te bly. Dit voel so gerus daar, niks pla jou nie.

Magdalena G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena G

Wonderlik!

Heerlik gebly. Dis 'n pragtige plek en Riaan en Henry so gasvry. Baie dankie.

Johan H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Kwaliteit, gerief en ligging perfek vir kort of langtermyn besoekers.

Die gashere van Giardino doen alles om die besoek aangenaam te maak terwyl die fasiliteite van gehalte is.

Giardino @ 194 se terugvoer

Baie dankie Johan,dit was heerlik om julle te kon verwelkom het hier by ons.

Giardino @ 194
Gavin P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin P

Very pleasant affordable stay at Giardino @ 194.

I found the hosts friendly and accommodating and my room was very clean and tidy. The location is pretty good and also close to town. The garden is top notch and overall it's great value for money.

Estie H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie H

Rustig, ontspannend en uitstekende diens!

Giardino@194 voel soos 'n stukkie hemel op aarde. Die tuin is ongelooflik mooi en laat mens ontspanne. Die kamer en geriewe is van hoogstaande gehalte. Die gashere, Riaan en Henry is baie behulpsaam en vriendelik. Dit was 'n aangename ondervinding en as ek ooit weer in Welkom moet oornag is dit vir seker waar ek dit sal doen.

Carine C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine C

Netjies, skoon, gerieflik, vriendelike gasheer.

'n Baie mooi, netjiese, moderne kamer. Heerlike groot bed vir lekker slaap. Mooiste tuin. Vriendelike gasheer. Baie lekker gebly.

André D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André D

Baie mooi en lekker gastehuis.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam, baie mooi tuin en moeite gemaak met kamers. Ontbyt ook baie lekker, sal weer daar boek.

Sannie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Sannie S

Comfortable and relaxing.

Friendly management, efficient service, security and all round good value for money.

Sabrina L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabrina L

Lovely place and owners are fab!

Had a good time at Giardino a 194, owners are very nice, kind and helpful. Kids had a good time there.

Giardino @ 194 se terugvoer

It was our pleasure, we enjoyed having you and the kids there.

Giardino @ 194
Judy R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy R

Fantasties!

Fantastiese geriewe en lekker om by ‘n plek te bly waar die eienaars trots is op hulle plek.

Magda C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Baie lekker oornag!

Vreeslike lekker oornagplekkie, sal definitief weer besoek. Vriendelike ontvangs. Pragtige tuin en rustige atmosfeer na 'n lang dag. Het my selfoon daar vergeet, het die eienaar gekontak, hy het hom vir my gebêre en ook gelaai toe ek hom weer gaan optel het. Baie dankie vir julle moeite! Dankbaar vir julle goeie diens.

Anchen L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen L

Dit was heerlik gewees.

Baie dankie aan Riaan vir behulpsaamheid en moeite, word baie waardeer.

Alna S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna S

Netjies en skoon.

Dit was baie lekker om by Giardino oor te bly. Mense het ons hartlik ontvang, alles was in plek, netjies en skoon. Die ontbyt was ook betyds en mooi voorgesit. Dankie julle en stuur groete vir Ruby.

Linda H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Het baie tuis gevoel.

Dadelik welkom gevoel met aankoms. Vriendelike, rustig, netjiese gaste huis. Sal definitief weer besoek.

Johan G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Kan beslis aanbeveel word.

Kamer was baie netjies. Personeel vriendelik en tegemoetkomend. Heerlike ontbyt. Kan beslis aanbeveel. Fantásties!

Rene S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Vriendelike personeel, heerlik gebly en geëet.

Ons is baie vriendelik verwelkom, het 'n heerlike ontbyt genuttig en lekker warm geslaap. Baie dankie vir julle gasvryheid, Riaan!

Theuns C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns C

Uitstekend!

Baie vriendelike ontvangs, kamer pynlik netjies en rêrig waar 'n "stunning" rustige plek na 'n harde dag op die pad om oor te bly! Sal definitief weer gebruik maak van julle! Baie dankie!

Linda S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Vriendelik en behulpsaam!

Sien sterre.

Tillie S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie S

Baie lekker.

Riaan en Henry is twee warm mense. Die kamer was lekker en ons is ontvang met 'n heerlike kraffie sjerrie in die kamer. Henry was ook bereid om vir ons seun wat in Welkom binneneshuise krieket gespeel het (en by die bane geslaap het), 'n wegneemete-kospakkie te maak die Maandagoggend. Die gastehuis is goed geleë. Dankie.

Hanlie J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J

Awesome.

Dit is 'n fantastiese gastehuis. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Baie netjies en skoon. Ek beveel die gastehuis beslis aan.

Daphne B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne B

Rustig en gemaklik.

Vriendelik en aangenaam. Kamers is netjies en beddegoed en handdoeke silwerskoon. Rustige omgewing en beslis ontspannend in die tuin. Eienaar se persoonlike aandag is 'n groot pluspunt. Sal beslis weer gebruik maak van Giardino 194.

Tilla K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla K

Uitsonderlike diens met pragtige gastehuis.

Ons was in Welkom met ouma se 90ste verjaarsdag - Giardino het ons tegemoet gekom sodat ons vroeër kon inklok omdat ons 2 babas en 1 peuter gehad het. Hulle ontvangs met pragtige kamers en die swembad was lafenis vir die kleingoed en seuns. Ontbyt was heerlik en elkeen se voorkeur was gemaak soos versoek. Sal beslis weer hier oornag sou ons in die omgewing wees. Dankie Riaan en Harry.

Danie F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Uitstekend.

Baie mooi plek met vriendelike gashere. Sal definitief aanbeveel vir enige persoon.

Emile B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile B

Rustige verblyf.

Goeie kliëntediens en baie akkommoderend.

Doreen M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen M

Netjies, veilig en lekker ontbyt.

Die gastehuis is mooi weggesteek tussen die bome en is geheel en al anders as die omliggende huise. Dit is ook veilig met 'n pragtige tuin.

Natasha K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha K

Baie netjies, baie skoon en pragtige plek.

Sien gradering.

Heidi F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F

Baie aangenaam, die kamers is gerieflik en pragtig. Die ontbyt is heerlik.

Die plekkie het my aangenaam verras, Welkom het as dorpie baie agteruitgegaan en die voorstede is arm, maar die plek is veilig en naby aan die restaurante geleë. Mens kan lekker in die tuin sit en ontspan of werk op 'n skootrekenaar. Die eienaars is vriendelik en baie tegemoetkomend. Vir die winter het hy lekker luversorgingseenhede en warm elektriese komberse.

Carol N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol N

Great!

We would recommend Giardino@194: rooms were very comfortable, breakfasts were really good. The hosts really made an effort to ensure that we were comfortable.

Petro S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Perfek!

Sien die sterre.

Sebella O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebella O

A little piece of paradise and I could live here.

We travel a lot for sporting events and we really enjoyed staying in this environment. Everything was peaceful and once inside the premises you had a feeling of being in the country (the garden is beautiful). Riaan and Henry were awesome hosts. Our room was always tidy and clean when we got back after a day at the sporting event. We received clean towels daily (most places replenish towels after three days) and even though we were there only three nights our sheets were washed and replaced on Sunday. We had to get up very early in the morning to attend the sporting event and Henry went out of his way to accommodate us. The breakfasts were also really awesome. We would recommend Giardino a 194 to anyone visiting in Welkom.

Jacobie M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobie M

Ek sal sonder om te skroom weer teruggaan.

Die B&B is baie netjies. Die prys is billik en die eienaars is baie vriendelik.

Violet P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violet P

Dit was bevange fantasties. Alles was net op plek, netjies, skoon en vriendelik en behulpsaam.

Die gastehuis is baie gasvry.

Elize H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Uitstekend, hartlik en ons is op die hande gedra en daarby is die omgewing pragtig!

Ons wil vir Henry baie dankie se vir al die moeite, vriendelikheid en heerlike ontbyt wat ons gekry het. En die bonus was die elektriese kombers wat ons geniet het. En die Vrystaat kan vrek koud word, maar ons het heerlik gebly. Baie, baie dankie vir al die harde werk wat julle 2 ingesit het om ons tuis te laat voel. Ons is amptelik beïndruk.

Lientjie O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie O

Excellent place to stay, definitely recommend it.

Very nice and safe place to stay! Henri and Riaan let us feel totally at home.

Gerda V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Lekker ontspanne en rustige omgewing, soos 'n oase in die 'woestyn'.

Die gastehuis is lieflik met pragtige tuine. Dit voel asof jy in die natuur is, in plaas van die stad. Riaan en Henry is uitstekende gashere en ons het heerlik gekuier. Ons sal beslis weer daar oornag as ons Welkom toe gaan. Riaan en Henry, julle is tops! Julle is al klaar 'n sukses en dit binne 'n paar weke. Dit wil gedoen wees.

Violet K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Violet K

Perfect accommodation!

It was warm, clean and I would love to go there again!

Joeleene B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joeleene B

Recommendable.

Very friendly hosts willing to go the extra mile. Lovely, neat garden and accommodation. Safe and secure.

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 194, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkN2E0NzIyLWNjMTMtNGFlYS1iMjc0LTA5NjQwYTZhN2MzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 194 Long Road Bedelia 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.98207 26.71
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang