Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Giardino @ 194

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 194, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Giardino @ 194 is 'n moderne huis in 'n boomryke en rustige tuin en bied verblyf in 'n huislike omgewing. Dis in die stil woonbuurt, Bedelia, in Welkom geleë.

Die B&B het 3 dubbelkamers en 3 Koning- of 2-enkelbedkamers met lugversorging en suite-badkamers. Elke kamer het 'n yskassie en 'n LCD-TV met 'n DStv-dekodeerder. Die tuin word mooi onderhou en daar is 'n swembad en braaigeriewe. Ons bied ook veilige onderdakparkeerplek.

Rugsteunkrag is vir die ligte en WiFi tydens beurtkrag beskikbaar.

Ons is slegs 3 km vanaf die sakekern en die plaaslike restaurante, filmteaters en casino.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Chris T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename en veilige oornagbestemming. Ons geniet altyd ons verblyf by Giardino. Henry en Riaan laat 'n mens altyd welkom en tuis voel, en die on...
Sien meer
Sep 2024
Elize G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en vars. Baie tuis gevoel. Baie netjies, skoon kamers wat heerlik en vars geruik het. Lekker warm stort en heerlike ontbyt.
Sep 2024
Nicolene J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie mooi en rustig. Eienaar is gasvry en hulpsaam.
May 2024
Nicoleen T
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige gastehuis, uitstekende diens. Dit was perfek vir ons behoefte. Die gasheer het spesiaal vir ons vroeg ontbyt gemaak, wat ons baie waardeer he...
Sien meer
May 2024
Abraham (abri) V
Besigheidsreis
5.0
Very pleasant. Comfortable, good value for money. Beautiful garden.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Long-straat 194, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Giardino @ 194 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 194, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkN2E0NzIyLWNjMTMtNGFlYS1iMjc0LTA5NjQwYTZhN2MzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 194 Long Road Bedelia 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.98207 26.71

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang