Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dusk 2 Dawn Self-Catering

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopaniestraat 1, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Dusk 2 Dawn Self-Catering bied bekoorlike verblyf wat onder die hoofhuis in Kaapstad geleë is en is die perfekte keuse vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek vir sake- en ontspanningsdoeleindes. Dit is op dieselfde perseel geleë waar die eienaar woon, wat 'n gerieflike en verwelkomende verblyf verseker.

Dusk 2 Dawn Self-Catering 1 is 'n eenslaapkamerwoonstel wat deur sonkrag aangedryf word en kragtoevoer verskaf in gevalle van kragonderbrekings. Dit het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei uit na die patio met toegang tot die swembad en braaigeriewe. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste en gaste het 'n aparte tuintoegang.

Dusk 2 Dawn Self-Catering 2, 'n bekoorlike gastesuite met sy eie aparte en privaat ingang, is op dieselfde erf geleë waar die eienaar in Kaapstad woon. Die sonkrag-aangedrewe eiendom is die ideale keuse vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek vir sake- en ontspanningsdoeleindes.

Hierdie 1-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir 1 gas en is ingerig met 'n enkelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik ook oor 'n TV met Netflix en DStv. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die maak oop na die patio met sitplek buite. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste en gaste het 'n aparte tuintoegang.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Marius T
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike en ontspannende eenheid. Hartlikke ontvangs, alles wat jy nodig het is in die eenheid. Uitstekende ligging naby die hospitaal, winkels en ee...
Sien meer
Jul 2024
Alida D
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale ligging. Goed toegerus en netjies. Sal beslis weer daar gaan bly. Gasvryheid, vriendelikheid, netheid aan die orde van die dag. In die stad, ma...
Sien meer
Jun 2024
Vivienne R
5.0
Hosts were great. We recommend strongly. Heerlike verblyf indien jy (soos ek) naby die hospitaal moes wees. Vince en Joey is uitstekende gasheer en -v...
Sien meer
Nov 2023
Alarice O
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, rustig, gemaklik. Ons het baie lekker gekuier. Dit was 'n aangename kuier en die gasvryheid was fantasties.
Nov 2023
Dinti D
Saam met lewensmaat
4.8
Die detail en kwaliteit van geriewe was van hoogstaande gehalte! Pragtig en luuks ingerig met alles nodig. Die gasvryheid, vriendelikheid en diensbaar...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vince Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Mopaniestraat 1, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dusk 2 Dawn Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 1)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopaniestraat 1, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a782bb460523c3616a49ed090c03becb7cb8945d320d0397b6117ae60895f44e26ba0a57f9c5c39fd0c8bf46ac4db129ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 1) 7 5 1 5 1 Mopanie Street Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.8768489 18.5833427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang