Ginger Lake Self-Catering
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Serpentine-weg 573, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ginger Lake Self-Catering bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Wildernis. Dié gastehuis bied 'n privaat wegbreek wat ideaal vir paartjies en gesinne is.
Daar is 2 pragtige kothuise, elk met en suite-badkamers. Die woonstelle het gemaklike beddens, sagte duvets, vars linne en privaat ingange.
Die welige tuine is ideaal vir ontspanning en gaste kan op die houtpaadjie stap wat na die gemeenskaplike bomabraai-area lei. Hierdie area het 'n regte Afrika-gevoel. Daar is ook 'n buitestort sodat gaste heerlik buite kan afspoel. Vir die avonturiers is daar voetslaanroetes, kajakvaarte, restaurante en koffiewinkels net 'n paar minute van die verblyf af. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Serpentine-weg 573, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Serpentine-weg 573, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang