Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GJ's Garden Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Globe-straat 8A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

GJ's Garden Flat is 'n lieflike, losstaande tuinkothuis op die eienaar se perseel in Graaff-Reinet. Dit is ideaal vir oornagverblyf of 'n kort wegbreek vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 2 leunstoele en 'n etenstafel met 2 stoele. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is naby restaurante en winkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Kathy H
Saam met lewensmaat
5.0
Terrific! Excellent - loved staying in the Garden Flat and will be back in the blink of an eye!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Rene B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande netheid. Dit was uitstekend!
Des 2023
Amelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, rustig en veilig. Pragtige private, stil en baie veilige plekkie. Die aandag aan die kleinste detail was besonders. Pragtig gemeubileer. Dit ...
Sien meer
Des 2023
Frik V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige area. Garry is baie gasvry en ek sal hulle plek enige tyd aanbeveel. Baie netjies en skoon.
Des 2023
Annatjie R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker perfekte bestemming. Fantastiese plek. Netjies, ruim en goed toegerus. Puik diens!
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Garry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Globe-straat 8A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink GJ's Garden Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Globe-straat 8A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccd1beb56a7557b96ecef440b69de18831505aed873c1b5bfc5804e5f10632c68b171647167c01a3be0bee2927882cf8e216?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 8a Globe Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -32.255629717341 24.534005034191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang