GlassTree B&B
Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 4, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
-
Vanaf
R750R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
GlassTree B&B is in Bredasdorp geleë en bied 'n gerieflike eenheid aan 2 gaste.
Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Selfhelp-ontbyt is ingesluite by die tarief met vrugtesap, jogurt, vrugte, skons en kaas. WiFi is beskikbaar en die eenheid het 'n TV met Openview. Daar is ’n kuierarea buite. Die verblyf het ook 'n omsetter wat die ligte en WiFi tydens beurtkrag aanhou.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Bredasdorp het verskeie stap- en voetslaanroetes, die Bredasdorp skeepswrakmuseum. Die dorp is 25 km vanaf Arniston en 35 km vanaf Struisbaai en L'Agulhas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Presidentstraat 4, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink GlassTree B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 4, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap